Thomas Edison | belangrikste prestasies

Belangrikste prestasies

Thomas Alva Edison het gedurende sy lewe 1 093 patente geregistreer, meer as enige ander uitvinder in die geskiedenis. Sy uitvindings het gelei tot die ontstaan van twintigste-eeuse industrieë soos die filmindustrie en massa-elektrisiteitsvoorsiening. Hy het ook bydraes gelewer op militêre en mediese gebied, en het selfs 'n invloed gehad op die myn- en aandelebedryf.

Thomas Edison gloeilampe 1879-1880

Onder sy belangrikste uitvindings tel die fonograaf, die gloeilamp en gepaardgaande elektrisiteitsvoorsieningstelsels, die rolprentkamera, die koolstofsendtoestel wat meegehelp het om Bell se telefoon werklikheid te maak, 'n masjien wat later ontwikkel is tot die bekende Remington-tikmasjien, en 'n elektriese pen wat die voorloper was van die mimeograaf vir die afrol van tikwerk. Die Edison-effek, wat hy waargeneem het, maar nie verder ontwikkel het nie, het uiteindelik gelei tot die uitvinding van die radiobuis, wat die ontwikkeling van die radio moontlik gemaak het.

Sy lewensfilosofie was: "Genialiteit is 1% inspirasie en 99% perspirasie".

Nie al sy uitvindings was heeltemal oorspronklik nie, Edison het ook bestaande uitvindings oorgekoop en verbeter voor die patent daarvoor verkry is. Sommige van die uitvindings wat aan hom toegeskryf word is ook egter die skepping van een van sy talle werknemers wat volgens sy riglyne gewerk het. Edison word egter steeds as een van die produktiefste uitvinders in die geskiedenis beskou met 1 093 Amerikaanse patente in sy naam, asook ander patente in die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Duitsland.

Other Languages
Alemannisch: Thomas Alva Edison
العربية: توماس إديسون
Aymar aru: Thomas Edison
azərbaycanca: Tomas Alva Edison
žemaitėška: Tuoms Edėsuons
беларуская: Томас Эдысан
беларуская (тарашкевіца)‎: Томас Эдысан
български: Томас Едисън
Bislama: Thomas Edison
Bahasa Banjar: Thomas Alva Edison
brezhoneg: Thomas Edison
bosanski: Thomas Edison
Chavacano de Zamboanga: Thomas Edison
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Thomas Edison
Cebuano: Thomas Edison
Cymraeg: Thomas Edison
Ελληνικά: Τόμας Έντισον
English: Thomas Edison
français: Thomas Edison
Gaeilge: Thomas Edison
贛語: 愛迪生
Avañe'ẽ: Thomas Edison
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: Thomas Edison
Bahasa Hulontalo: Thomas Alva Edison
ગુજરાતી: થૉમસ ઍડિસન
客家語/Hak-kâ-ngî: Thomas Eddison
Fiji Hindi: Thomas Edison
Հայերեն: Թոմաս Էդիսոն
interlingua: Thomas Edison
Bahasa Indonesia: Thomas Alva Edison
Ilokano: Thomas Edison
italiano: Thomas Edison
Qaraqalpaqsha: Thomas Edison
Taqbaylit: Thomas Edison
Kabɩyɛ: Thomas Edison
Gĩkũyũ: Thomas Edison
къарачай-малкъар: Эдисон, Томас Альфа
Ripoarisch: Thomas Alva Edison
Кыргызча: Томас Эдисон
Lëtzebuergesch: Thomas Alva Edison
Lingua Franca Nova: Thomas Alva Edison
Limburgs: Thomas Edison
lumbaart: Thomas Edison
لۊری شومالی: توٙماس ئدیسون
lietuvių: Thomas Edison
latviešu: Tomass Edisons
Basa Banyumasan: Thomas Alva Edison
Malagasy: Thomas Edison
македонски: Томас Алва Едисон
Bahasa Melayu: Thomas Edison
Mirandés: Thomas Edison
မြန်မာဘာသာ: သောမတ် အက်ဒီဆင်
مازِرونی: ادیسون
नेपाल भाषा: थोमस एडिसन
Nederlands: Thomas Edison
norsk nynorsk: Thomas Edison
occitan: Thomas Edison
Livvinkarjala: Thomas Edison
ਪੰਜਾਬੀ: ਥਾਮਸ ਐਡੀਸਨ
Kapampangan: Thomas Edison
Piemontèis: Thomas Edison
português: Thomas Edison
armãneashti: Thomas Alva Edison
русиньскый: Томас Едісон
संस्कृतम्: थामस् एडिसन्
саха тыла: Томас Эдисон
srpskohrvatski / српскохрватски: Thomas Alva Edison
Simple English: Thomas Edison
slovenčina: Thomas Alva Edison
slovenščina: Thomas Alva Edison
Gagana Samoa: Thomas Edison
Soomaaliga: Tomas Edison
српски / srpski: Томас Алва Едисон
Basa Sunda: Thomas Alfa Edison
svenska: Thomas Edison
Kiswahili: Thomas Edison
Türkmençe: Tomas Edison
Tagalog: Thomas Edison
Türkçe: Thomas Edison
татарча/tatarça: Томас Эдисон
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: توماس ئېدىسون
українська: Томас Алва Едісон
oʻzbekcha/ўзбекча: Thomas Edison
vepsän kel’: Edison Tomas Alva
Tiếng Việt: Thomas Edison
Volapük: Thomas Edison
Winaray: Thomas Edison
吴语: 爱迪生
Yorùbá: Thomas Edison
Zeêuws: Thomas Edison
中文: 爱迪生
Bân-lâm-gú: Thomas Edison
粵語: 愛迪生