Wêreldwye web

Tim Berners-Lee, wat die wêreldwye web ontwerp het (2009).

Die Wêreldwye web (afgekort as WWW of W3,[1] algemeen bekend as "die web" of die "inligting supersnelweg"), is 'n globale stelsel van geskakelde HTML-bladsye wat oor die Internet gelees kan word. 'n Webblaaier word gebruik om hierdie webbladsye wat teks, prente, beelde en video's bevat oop te maak. Deur op die skakels in die bladsye te kliek kan daar van een bladsy na 'n volgende genavigeer word.

Die web is in 1989 deur Tim Berners-Lee by CERN in Geneva, Switserland ontwerp. Sir Tim Berners-Lee het 'n nuwe taal, genaamd HTML geskep. Webwerwe is saamgestel uit bladsye wat in HTML geskryf is.

Webblaaie wat nie op die Internet beskikbaar is nie, is nie deel van die Wêreldwye web nie.

Om die wêreldwye web te sien het mens 'n rekenaar of selfoon nodig wat oor 'n webblaaier beskik. Daarnewens het mens het ook toegang tot die Internet nodig.

  • verwysings

Verwysings

  1. "World Wide Web Consortium". The World Wide Web Consortium (W3C)...
Other Languages
Alemannisch: World Wide Web
aragonés: World Wide Web
Ænglisc: Woruldwīd Webb
مصرى: ويب
asturianu: Web
беларуская: World Wide Web
беларуская (тарашкевіца)‎: Сусьветнае павуціньне
български: Уеб
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: ওয়ার্ল্ড ওয়াইড ওয়েব
brezhoneg: World Wide Web
bosanski: World Wide Web
کوردی: وێب
corsu: Reta
čeština: World Wide Web
Cymraeg: Gwe fyd-eang
emiliàn e rumagnòl: Gran Tlarè mundièl
Esperanto: TTT
español: World Wide Web
eesti: Veeb
Võro: WWW
føroyskt: Heimsvevur
français: World Wide Web
贛語: 萬維網
客家語/Hak-kâ-ngî: World Wide Web
עברית: World Wide Web
hrvatski: World Wide Web
magyar: Világháló
interlingua: World Wide Web
Bahasa Indonesia: Waring Wera Wanua
íslenska: Veraldarvefurinn
italiano: World Wide Web
日本語: World Wide Web
Patois: Wol Waid Web
Taqbaylit: World Wide Web
қазақша: Ғаламтор
Ladino: Web
Lëtzebuergesch: World Wide Web
Lingua Franca Nova: WWW
lumbaart: World Wide Web
lietuvių: Saitynas
Malagasy: Tranonkala
македонски: Светска пајажина
Bahasa Melayu: Jaringan Sejagat
မြန်မာဘာသာ: ဝက်ဘ်
مازِرونی: وب
नेपाल भाषा: वर्ल्द वाइद वेब
Nederlands: Wereldwijd web
norsk nynorsk: Verdsveven
português: World Wide Web
rumantsch: World Wide Web
română: World Wide Web
саха тыла: World Wide Web
sicilianu: World Wide Web
srpskohrvatski / српскохрватски: World Wide Web
Simple English: World Wide Web
slovenčina: World Wide Web
slovenščina: Splet
Soomaaliga: World Wide Web
српски / srpski: Светска мрежа
Türkçe: World Wide Web
татарча/tatarça: Бөтендөнья пәрәвезе
oʻzbekcha/ўзбекча: World Wide Web
vèneto: Web
Tiếng Việt: World Wide Web
吴语: 万维网
ייִדיש: World Wide Web
中文: 万维网
Bân-lâm-gú: World Wide Web
粵語: 萬維網