Wêrelderfenisgebied

Embleem van die Unesco-Wêrelderfenisgebiede
Kulturele Wêrelderfenisgebiede volgens lande
Natuurlike Wêrelderfenisgebiede volgens lande
Kulturele en natuurlike Wêrelderfenisgebiede volgens lande

'n Unesco-Wêrelderfenisgebied is 'n spesifieke plek (soos 'n woud, bergreeks, meer, woestyn, gebou of stad) wat benoem is vir die internasionale Wêrelderfenisprogram wat deur Unesco bedryf word. [1]

Die program poog om terreine van besondere belang, kultureel of natuurlik, te katalogiseer, genoem en bewaar vir die gemene erfenis van die mensdom. [2] Plekke op die lys kan fondse vanuit die Wêrelderfenisfonds ontvang onder sekere omstandighede. Die program is gestig deur die Convention Concerning the Protection of World Cultural and Natural Heritage wat aangeneem is deur die Algemene Konferensie van Unesco op 16 November 1972. [3] Sedertdien het 192 landie hierdie konvensie geratifiseer, wat dit een van die mees voldoende internasionale instrumente ter wêreld maak. Net Liechtenstein, Nauru, Somalië, Oos-Timor en Tuvalu is geen party van die konvensie nie.

Teen 2017 is altesaam 1 073 gebiede ingesluit in die lys, waarvan 832 kultureel, 206 natuurlik en 35 gemengde plekke in 167 Staatspartye is. [4] [5] [6] Italië het tans met 51 die meeste wêrelderfenisgebiede, gevolg deur China (52), Spanje (46), Frankryk (43), Duitsland (42), Indië (36), Meksiko (34) en die Verenigde Koninkryk (31). [n 1] Daar is tans nege wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika.

Other Languages
Alemannisch: UNESCO-Welterbe
azərbaycanca: Ümumdünya irsi
Boarisch: UNESCO-Wödeabe
беларуская (тарашкевіца)‎: Сусьветная спадчына ЮНЭСКО
brezhoneg: Glad bedel
客家語/Hak-kâ-ngî: Sṳ-kie Vì-sán
hornjoserbsce: Swětowe herbstwo
Bahasa Indonesia: Situs Warisan Dunia UNESCO
日本語: 世界遺産
қазақша: Әлемдік мұра
한국어: 세계유산
Lëtzebuergesch: Weltierfschaft
монгол: Дэлхийн өв
Bahasa Melayu: Tapak Warisan Dunia
Plattdüütsch: List vun dat Weltarv
Nedersaksies: Wealdarfgoodlieste
Nederlands: Werelderfgoed
norsk nynorsk: Verdsarv
саха тыла: Аан дойду Утума
srpskohrvatski / српскохрватски: Svjetska baština
Simple English: World Heritage Site
српски / srpski: Светска баштина
Basa Sunda: Loka Warisan Dunya
svenska: Världsarv
Kiswahili: Urithi wa Dunia
Türkçe: Dünya Mirası
татарча/tatarça: Бөтендөнья мирасы
Tiếng Việt: Di sản thế giới
吴语: 世界遗产
中文: 世界遗产
粵語: 世界遺產