VH1

VH1
VH1 se kenteken
VH1 se kenteken
Gestig1 Januarie 1985
GesluitAktief
EienaarViacom Media Networks (Viacom)
Beeldformaat1080i (HDTV)
480i (SDTV)
SlagspreukAre you ready for this?
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
TaalEngels
UitsaaiareaVerenigde State
HoofkantoorNew York Stad, New York
Vorige naamVH-1/VH-1: Video Hits One (1985–87)
SusterkanaleVH1 Classic
MTV
Webtuistewww.vh1.com
DirecTVkanaal 335 (SD/HD)
Dish Network (U.S.)kanaal 162 (SD/HD)
Tata Sky (Indië)kanaal 675
Airtel digital TV (Indië)kanaal 386
Videocon d2h (Indië)kanaal 539

VH1 (bekend as VH-1: Video Hits One tussen 1985 en 1994 en as VH1: Music First tot 2003) is 'n Amerikaanse kabeltelevisienetwerk wat in New York gebaseer is. VH1 is op 1 Januarie 1985 van stapel gestuur om Turner Broadcasting se kortstondige Cable Music Channel te vervang en met die doel om op die sukses van MTV te bou deur musiekvideo's te speel, maar in hierdie geval met 'n ietwat ouer demografie as teikengehoor met 'n fokus op die ligter, sagter sy van popmusiek. Die kanaal is deur Warner-Amex Satellite Entertainment, in der tyd 'n afdeling van Warner Communications en eienaar van MTV, geskep. Tans is beide VH1 en sy susterkanaal MTV deel van die MTV Networks-afdeling van die korporatiewe moedermaatskappy Viacom. Alhoewel VH1 vandag nog soms musiekvideo's speel, is sy meer onlangse aanspraak op roem in die gebied van musiekverwante werklikheidsprogramme, soos Behind the Music, die I Love the...-reeks, die Celebreality-programme, en die kanaal se algehele fokus op popkultuur.[1]

Verwysings

  1. Becker, Anne (2008-05-03). "VH1 Hits a New High Note". Broadcasting & Cable. Besoek op 2008-05-03. 
Other Languages
العربية: في إتش 1
беларуская: VH1
български: Ви Ейч Уан
català: VH1
čeština: VH1
dansk: VH1
Deutsch: VH1
English: VH1
español: VH1
suomi: VH1
français: VH1
עברית: VH1
hrvatski: VH1
magyar: VH1
Bahasa Indonesia: VH1
italiano: VH1
日本語: VH1
ქართული: VH1
한국어: VH1
Bahasa Melayu: VH1
Nederlands: VH1
norsk nynorsk: VH1
norsk: VH1
polski: VH1
português: VH1
română: VH1
русский: VH1
සිංහල: VH1
Simple English: VH1
slovenčina: VH1
српски / srpski: VH1
svenska: VH1
Türkçe: VH1
українська: VH1
Tiếng Việt: VH1
中文: VH1