Uranus

Hierdie artikel handel oor die planeet Uranus. Vir ander betekenisse van die naam, sien Uranus (dubbelsinnig).

Uranus   Uranus se sterrekundige simbool
Die planeet Uranus
Uranus, soos waargeneem deur die Voyager 2-wenteltuig op 16 Desember 1986.
Ontdekking
Ontdek deur William Herschel
Datum 13 Maart 1781
Wentelbaaneienskappe[1]
Epog J2000
Afelium 20,083 305 26 AE
Perihelium 18,375 518 63 AE
Semihoofas 19,229 411 95 AE
Wentelperiode 30 799,095 dae
84,323 326 jaar
42 718 Uranus-sondae[2]
Gem. omwentelingspoed 6,81 km/s[3]
Hellingshoek 0,772 556° (tot Ekliptika)
6,48° (tot die son se ewenaar)
1,02° (tot onveranderbare vlakte)[4]
Lengteligging van stygende nodus 73,989 821°
Periheliumhoek 96,541 318°
Natuurlike satelliete 27
Fisiese eienskappe
Radius by ewenaar 25 559 ± 4 km
(4,007 Aardes)
Radius na pole 24 973 ± 20 km
(3,929 Aardes)
Oppervlakte 8,115 6×109 km2[5]
(15,91 Aardes)
Volume 6,833×1013 km3[3]
Massa (8,6810 ± 0,0013)×1025 kg[6]
GM=5 793 939 ± 13 km3/s2
Gem. digtheid 1,27 g/cm3[3]
Oppervlak-
aantrekkingskrag
8,69 m/s2[3]
Ontsnapping-
snelheid
21,3 km/s[3]
Sideriese
rotasieperiode
−0,718 33 dae
Rotasiespoed
by ewenaar
2,59 km/s
9 320 km/h
Ashelling 97,77°
Deklinasie −15,175°
0,300 (geometries)
0,51 (Bond)[3]
Oppervlak-temp.
   1 bar level
   0,1 bar
mingem.maks
76 K[3]
49 K53 K
Skynmagnitude 5,9[7] tot 5,32[3]
Atmosfeer
Samestelling 83 ± 3% Waterstof

15 ± 3% Helium
2,3% Metaan

0,009%
(0,007–0,015%) Waterstofdeuteried
[8]

Uranus is die sewende planeet van die Son af. Dit is ’n gasreus met die derde grootste deursnee en vierde grootste massa. Dit is genoem na die Griekse god van die lug, Uranos, en is die enigste planeet wat nie na ’n Romeinse god genoem is nie.

Uranus het dieselfde soort samestelling as Neptunus, en dit verskil van dié van die groter gasreuse, Jupiter en Saturnus. Daarom word hulle dikwels in ’n ander kategorie, "ysreuse", geplaas. Hoewel Uranus se atmosfeer dieselfde primêre samestelling van waterstof en helium as dié van Jupiter en Saturn het, bevat dit meer vlugtige stowwe (yssoorte) soos water, ammoniak en metaan, asook spore van koolwaterstowwe. Uranus het die koudste atmosfeer van al die planete in die Sonnestelsel, met ’n minimum van 49 K (−224,2 °C). Dit het ’n ingewikkelde wolkstruktuur met verskillende lae, waarvan die laagstes vermoedelik uit water bestaan en die boonste laag uit metaan. Daarteenoor bestaan Uranus se binnekant hoofsaaklik uit ys en rots.

Die enigste ruimtetuig wat Uranus al besoek het, is Nasa se Voyager 2. In 1986 het foto's van dié tuig gewys Uranus het feitlik geen uiterlike eienskappe in sigbare lig nie, in teenstelling met die bane of storms van die ander gasreuse.

William Herschel het Uranus op 13 Maart 1781 ontdek en vir die eerste keer die grense van die Sonnestelsel verskuif. Al die ander planete van dié tyd was van die antieke tye af reeds bekend. Dit is ook die eerste planeet wat met ’n teleskoop ontdek is en nie met die blote oog nie.

Other Languages
Alemannisch: Uranus (Planet)
አማርኛ: ኡራኑስ
aragonés: Urano (planeta)
Ænglisc: Uranus
العربية: أورانوس
مصرى: اورانوس
অসমীয়া: ইউৰেনাচ
asturianu: Uranu (planeta)
azərbaycanca: Uran (planet)
تۆرکجه: اورانوس
башҡортса: Уран (планета)
Boarisch: Uranus (Planet)
žemaitėška: Orans
беларуская: Уран (планета)
беларуская (тарашкевіца)‎: Уран
български: Уран (планета)
भोजपुरी: यूरेनस ग्रह
bosanski: Uran
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Tiĕng-uòng-sĭng
нохчийн: Уран
کوردی: یۆرانۆس
čeština: Uran (planeta)
kaszëbsczi: Ùran
Zazaki: Uranus
डोटेली: अरुणग्रह
emiliàn e rumagnòl: Uràn
English: Uranus
Esperanto: Urano (planedo)
español: Urano (planeta)
euskara: Urano
estremeñu: Uranu (praneta)
فارسی: اورانوس
suomi: Uranus
føroyskt: Uranus
Nordfriisk: Uranus
Frysk: Uranus
贛語: 天王星
galego: Urano
Avañe'ẽ: Uráno
ગુજરાતી: યુરેનસ (ગ્રહ)
Gaelg: Uraanus
客家語/Hak-kâ-ngî: Thiên-vòng-sên
Hawaiʻi: Hele‘ekela
עברית: אורנוס
हिन्दी: अरुण (ग्रह)
Fiji Hindi: Arungrah
hrvatski: Uran
Kreyòl ayisyen: Iranis
magyar: Uránusz
interlingua: Urano
Bahasa Indonesia: Uranus
Ilokano: Urano
Ido: Urano
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᐅᕌᓄᔅ
日本語: 天王星
Patois: Yuurienos
la .lojban.: uranos
Basa Jawa: Uranus
ქართული: ურანი
Qaraqalpaqsha: Uran (planeta)
Kabɩyɛ: Uranisi
Kongo: Uranus
ភាសាខ្មែរ: ភពអ៊ុយរ៉ានុស
ಕನ್ನಡ: ಯುರೇನಸ್
한국어: 천왕성
kurdî: Ûranûs
kernowek: Ouran (planet)
Кыргызча: Уран (планета)
Lëtzebuergesch: Uranus (Planéit)
Lingua Franca Nova: Urano
lumbaart: Urano (pianeta)
lietuvių: Uranas (planeta)
मैथिली: अरुण ग्रह
Malagasy: Uranus
македонски: Уран (планета)
മലയാളം: യുറാനസ്
Bahasa Melayu: Uranus
Mirandés: Ourano
မြန်မာဘာသာ: ယူရေးနပ်စ်ဂြိုဟ်
مازِرونی: اورانوس
Napulitano: Urano
Plattdüütsch: Uranus (Planet)
Nedersaksies: Uranus (planeet)
नेपाली: अरुणग्रह
Nederlands: Uranus (planeet)
norsk nynorsk: Planeten Uranus
norsk: Uranus
Diné bizaad: Yoowéinis
Livvinkarjala: Uranus
ଓଡ଼ିଆ: ଇଉରେନ୍ସେ
Kapampangan: Uranus
polski: Uran
Piemontèis: Uran (pianeta)
پنجابی: یورینس
پښتو: اورانوس
português: Urano (planeta)
rumantsch: Uranus (planet)
Romani: Rahor
română: Uranus
armãneashti: Uranus
русиньскый: Уран (планета)
संस्कृतम्: युरेनस्-ग्रहः
саха тыла: Ураан (планета)
sardu: Uranu
sicilianu: Uranu (pianeta)
Scots: Uranus
سنڌي: يورينس
davvisámegiella: Uranus
srpskohrvatski / српскохрватски: Uran (planeta)
සිංහල: යු‍රේනස්
Simple English: Uranus
slovenčina: Urán (planéta)
slovenščina: Uran (planet)
Soomaaliga: Uraano
српски / srpski: Уран
Sesotho: Yuranese
Seeltersk: Uranus
Basa Sunda: Uranus
svenska: Uranus
Kiswahili: Uranus
ślůnski: Ůrůn
தமிழ்: யுரேனசு
తెలుగు: యురేనస్
Türkmençe: Uran (planeta)
Tagalog: Urano
Tok Pisin: Yurenes (planet)
Türkçe: Uranüs
татарча/tatarça: Уран (планета)
тыва дыл: Уран
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ئۇران (پلانىت)
українська: Уран (планета)
اردو: یورینس
oʻzbekcha/ўзбекча: Uran (sayyora)
vepsän kel’: Uran (planet)
Tiếng Việt: Sao Thiên Vương
West-Vlams: Uranus
Volapük: Uranud
Winaray: Urano
Wolof: Uraanus
吴语: 天王星
მარგალური: ურანი (პლანეტა)
ייִדיש: אוראנוס
Yorùbá: Úránù
中文: 天王星
文言: 天王星
Bân-lâm-gú: Thian-ông-chheⁿ
粵語: 天王星
isiZulu: UYurenasi