Toerisme
English: Tourism

  • twee rugsaktoeriste verken 'n stad.
    'n toeris neem foto's van 'n argeologiese plek.

    die woord toerisme het 'n wye betekenis. dit het meestal te doen met mense se besoek aan 'n plek van belang, gewoonlik nadat daarheen gereis is, welke geval dit plaaslik of internasionaal is.

    "toerisme", soos alle vorme van ekonomiese aktiwiteit, ontstaan ​indien 'n aantal noodsaaklike voorwaardes vervul is. daar word drie noodsaaklike voorwaardes uitgesonder:

    • mense moet voldoende vrylik besteebare inkomste hê, dus geld wat aan ander doelwitte as wat nodig is vir lewensonderhoud bestee kan word;
    • tyd om vry te spandeer;
    • infrastruktuur in die sin van akkommodasie, voeding en vervoer.

    verder moet die gesondheid van die indiwidu reis toelaat, en moet daar 'n persoonlike motivering wees om te reis. die meeste lande het 'n aantal beperkende voorwaardes aan buitelandse reise, soos bv. voorkomende inentings en bewys van genoegsame persoonlike fondse (geld) om selfversorgend te wees in die vreemde land.

  • ekonomie
  • wêreldtoerisme
  • enkele tipes toerisme
  • geskiedenis
  • verwysings
  • eksterne skakels

Twee rugsaktoeriste verken 'n stad.
'n Toeris neem foto's van 'n argeologiese plek.

Die woord toerisme het 'n wye betekenis. Dit het meestal te doen met mense se besoek aan 'n plek van belang, gewoonlik nadat daarheen gereis is, welke geval dit plaaslik of internasionaal is.

"Toerisme", soos alle vorme van ekonomiese aktiwiteit, ontstaan ​indien 'n aantal noodsaaklike voorwaardes vervul is. Daar word drie noodsaaklike voorwaardes uitgesonder:

  • Mense moet voldoende vrylik besteebare inkomste hê, dus geld wat aan ander doelwitte as wat nodig is vir lewensonderhoud bestee kan word;
  • tyd om vry te spandeer;
  • infrastruktuur in die sin van akkommodasie, voeding en vervoer.

Verder moet die gesondheid van die indiwidu reis toelaat, en moet daar 'n persoonlike motivering wees om te reis. Die meeste lande het 'n aantal beperkende voorwaardes aan buitelandse reise, soos bv. voorkomende inentings en bewys van genoegsame persoonlike fondse (geld) om selfversorgend te wees in die vreemde land.

Other Languages
አማርኛ: ጉዞ (ቱሪዝም)
aragonés: Torismo
العربية: سياحة
مصرى: سياحة
অসমীয়া: পৰ্যটন
asturianu: Turismu
azərbaycanca: Turizm
башҡортса: Туризм
беларуская: Турызм
беларуская (тарашкевіца)‎: Турызм
български: Туризъм
भोजपुरी: पर्यटन
বাংলা: পর্যটন
brezhoneg: Touristerezh
bosanski: Turizam
català: Turisme
Cebuano: Turismo
کوردی: گەشتیاری
čeština: Turistika
Cymraeg: Twristiaeth
dansk: Turisme
Deutsch: Tourismus
Zazaki: Turizm
Ελληνικά: Τουρισμός
English: Tourism
Esperanto: Turismo
español: Turismo
eesti: Turism
euskara: Turismo
فارسی: گردشگری
suomi: Matkailu
Võro: Turism
føroyskt: Ferðavinna
français: Tourisme
Nordfriisk: Fräämenferkiar
furlan: Turisim
Frysk: Toerisme
kriyòl gwiyannen: Tourism
Gàidhlig: Turasachd
galego: Turismo
ગુજરાતી: પર્યટન
Gaelg: Turrysaght
Hawaiʻi: Ōlʻiaimi
עברית: תיירות
हिन्दी: पर्यटन
hrvatski: Turizam
Kreyòl ayisyen: Touris
magyar: Turizmus
հայերեն: Տուրիզմ
interlingua: Tourismo
Bahasa Indonesia: Pariwisata
Interlingue: Turisme
Ido: Turismo
íslenska: Ferðamennska
italiano: Turismo
日本語: 観光
ქართული: ტურიზმი
қазақша: Туризм
ភាសាខ្មែរ: ទេសចរណ៍
한국어: 관광
kurdî: Turîzm
Кыргызча: Туризм
Latina: Periegesis
Lëtzebuergesch: Tourismus
Lingua Franca Nova: Turisme
Limburgs: Toerisme
lietuvių: Turizmas
latviešu: Tūrisms
मैथिली: पर्यटन
македонски: Туризам
монгол: Жуулчлал
मराठी: पर्यटन
Bahasa Melayu: Pelancongan
Napulitano: Turismo
Nedersaksies: Toerisme
नेपाली: पर्यटन
नेपाल भाषा: पर्यटन
Nederlands: Toerisme
norsk nynorsk: Turisme
norsk: Turisme
Nouormand: Tourisme
occitan: Torisme
ਪੰਜਾਬੀ: ਸੈਰ-ਸਪਾਟਾ
Papiamentu: Turismo
Norfuk / Pitkern: Tuurism
polski: Turystyka
português: Turismo
Runa Simi: Karu puriy
română: Turism
armãneashti: Turizmo
русский: Туризм
русиньскый: Туристика
संस्कृतम्: पर्यटनम्
саха тыла: Туризм
sardu: Turismu
sicilianu: Turismu
Scots: Tourism
srpskohrvatski / српскохрватски: Turizam
Simple English: Tourism
slovenčina: Turistika
slovenščina: Turizem
shqip: Turizmi
српски / srpski: Туризам
svenska: Turism
Kiswahili: Utalii
தமிழ்: சுற்றுலா
Türkmençe: Turizm
Tagalog: Turismo
Tok Pisin: Turisim
Türkçe: Turizm
татарча/tatarça: Туризм
українська: Туризм
اردو: سیاحت
oʻzbekcha/ўзбекча: Turizm
vèneto: Torismo
Tiếng Việt: Du lịch
walon: Tourisse
Winaray: Turismo
吴语: 旅游
მარგალური: ტურიზმი
ייִדיש: טוריזם
Zeêuws: Toerisme
中文: 旅游
Bân-lâm-gú: Koan-kong
粵語: 旅遊