Suid-Soedan
English: South Sudan

  • republic of south sudan
    republiek suid-soedan
    vlag van suid-soedan wapen van suid-soedan
    vlag wapen
    nasionale leuse: justice, liberty, prosperity
    (engels vir: "geregtigheid, vryheid, voorspoed")
    volkslied: south sudan oyee!
    ligging van suid-soedan
    hoofstad joeba

    4°51′n 31°36′o / 4°51′n 31°36′o / 4.850; 31.600

    grootste stad joeba
    amptelike tale engels[1][2]
    regering

    president
    • adjunkpresident
    • eerste adjunkpresident
    federale presidensiële
    grondwetlike republiek[3]
    salva kiir mayardit
    james wani igga
    taban deng gai
    onafhanklikheid
    • ontbinding van die
    anglo-egiptiese soedan
    • omvattende vredesooreenkoms
    • outonomie
    • onafhanklikheid en grondwet
    van soedan

    31 desember 1955
    6 januarie 2005
    9 julie 2005
    9 julie 2011
    oppervlakte
     - totaal
     
     - water (%)
     
    619 745 km2  (41ste)
    239 285 myl2
    feitlik niks
    bevolking
     - 2016-skatting
     - 2008-sensus
     - digtheid
     
    12 230 730[4] (94ste)
    8 260 490[5] (omstrede)
    13,33 / km2 (214de)
    34,52 / myl2
    bbp (kkp)
     - totaal
     - per capita
    2019-skatting

    $21,580 miljard[6]
    $1 613[6]

    bbp (nominaal)
     - totaal
     - per capita
    2019-skatting

    $3,151 miljard[6]
    $236[6]

    moi (2017) green arrow up darker.svg 0,388[7] (187ste)  –  laag
    gini (2009) 46,3[8] –  medium
    geldeenheid pond (ssp)
    tydsone
     - somertyd
    oat (utc+3)
    nie toegepas nie (utc+3)
    internet-tld .ss[9]a
    skakelkode +211[10]
    a. geregistreer, maar nog nie in werking nie.

    suid-soedan (engels: south sudan), amptelik die republiek suid-soedan (republic of south sudan), is 'n landingeslote land in oos-afrika en grens aan soedan in die noorde, ethiopië in die ooste, kenia, uganda en die demokratiese republiek van die kongo in die suide en die sentraal-afrikaanse republiek in die weste. die hoofstad en grootste stad is joeba, hoewel die regering 'n nuwe hoofstad beplan. suid-soedan het 'n bevolking van 8 260 490 in 2008 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 619 745 km².

    nasa-satellietbeeld van suid-soedan
    kaart van suid-soedan

    suid-soedan het op 9 julie 2011 as gevolg van 'n positiewe referendum sy onafhanklikheid van soedan verklaar en is sedertdien die wêreld se jongste onafhanklike land. kort daarna het egter nuwe etniese geweld uitgebreek wat in 2013 tot 'n burgeroorlog ontwikkel het. suid-soedan word algemeen as 'n mislukte staat beskou.[11] die suid-soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan ramciel die gunsteling is.[12] dit word egter deur die voortdurende suid-soedanese burgeroorlog bemoeilik.

  • geografie
  • geskiedenis
  • demografie
  • deelstate
  • verwysings
  • bronne
  • eksterne skakels

Republic of South Sudan
Republiek Suid-Soedan
Vlag van Suid-Soedan Wapen van Suid-Soedan
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Justice, Liberty, Prosperity
(Engels vir: "Geregtigheid, Vryheid, Voorspoed")
Volkslied: South Sudan Oyee!
Ligging van Suid-Soedan
Hoofstad Joeba

4°51′N 31°36′O / 4°51′N 31°36′O / 4.850; 31.600

Grootste stad Joeba
Amptelike tale Engels[1][2]
Regering

President
• Adjunkpresident
• Eerste adjunkpresident
Federale presidensiële
grondwetlike republiek[3]
Salva Kiir Mayardit
James Wani Igga
Taban Deng Gai
Onafhanklikheid
• Ontbinding van die
Anglo-Egiptiese Soedan
• Omvattende vredesooreenkoms
• Outonomie
• Onafhanklikheid en grondwet
van Soedan

31 Desember 1955
6 Januarie 2005
9 Julie 2005
9 Julie 2011
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
619 745 km2  (41ste)
239 285 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
12 230 730[4] (94ste)
8 260 490[5] (omstrede)
13,33 / km2 (214de)
34,52 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$21,580 miljard[6]
$1 613[6]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$3,151 miljard[6]
$236[6]

MOI (2017) Green Arrow Up Darker.svg 0,388[7] (187ste)  –  laag
Gini (2009) 46,3[8] –  medium
Geldeenheid Pond (SSP)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .ss[9]a
Skakelkode +211[10]
a. Geregistreer, maar nog nie in werking nie.

Suid-Soedan (Engels: South Sudan), amptelik die Republiek Suid-Soedan (Republic of South Sudan), is 'n landingeslote land in Oos-Afrika en grens aan Soedan in die noorde, Ethiopië in die ooste, Kenia, Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo in die suide en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste. Die hoofstad en grootste stad is Joeba, hoewel die regering 'n nuwe hoofstad beplan. Suid-Soedan het 'n bevolking van 8 260 490 in 2008 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 619 745 km².

Nasa-Satellietbeeld van Suid-Soedan
Kaart van Suid-Soedan

Suid-Soedan het op 9 Julie 2011 as gevolg van 'n positiewe referendum sy onafhanklikheid van Soedan verklaar en is sedertdien die wêreld se jongste onafhanklike land. Kort daarna het egter nuwe etniese geweld uitgebreek wat in 2013 tot 'n burgeroorlog ontwikkel het. Suid-Soedan word algemeen as 'n mislukte staat beskou.[11] Die Suid-Soedanese regering is tans op soek vir 'n nuwe stad wat as hoofstad kan dien, waarvan Ramciel die gunsteling is.[12] Dit word egter deur die voortdurende Suid-Soedanese burgeroorlog bemoeilik.

Other Languages
адыгабзэ: Къыблэ Судан
Alemannisch: Südsudan
አማርኛ: ደቡብ ሱዳን
aragonés: Sudán d'o Sud
Ænglisc: Sūþsudan
العربية: جنوب السودان
asturianu: Sudán del Sur
azərbaycanca: Cənubi Sudan
تۆرکجه: جنوبی سودان
башҡортса: Көньяҡ Судан
žemaitėška: Pėitū Sodans
Bikol Central: Habagatan Sudan
беларуская: Паўднёвы Судан
беларуская (тарашкевіца)‎: Паўднёвы Судан
български: Южен Судан
भोजपुरी: दक्खिन सूडान
bamanankan: Worodugu Sudan
brezhoneg: Soudan ar Su
bosanski: Južni Sudan
буряад: Урда Судан
català: Sudan del Sud
Chavacano de Zamboanga: Sudán del Sur
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Nàng Sudan
нохчийн: Къилба Судан
qırımtatarca: Cenübiy Sudan
čeština: Jižní Súdán
Чӑвашла: Кăнтăр Судан
Cymraeg: De Swdan
dansk: Sydsudan
Deutsch: Südsudan
Thuɔŋjäŋ: Paguot Thudän
dolnoserbski: Pódpołdnjowy Sudan
eʋegbe: Anyiehe Sudã
Ελληνικά: Νότιο Σουδάν
English: South Sudan
Esperanto: Sud-Sudano
español: Sudán del Sur
euskara: Hego Sudan
estremeñu: Sudán del Sul
føroyskt: Suðursudan
français: Soudan du Sud
Nordfriisk: Süüdsudaan
kriyòl gwiyannen: Soudan di Sid
Gàidhlig: Sudàn a Deas
客家語/Hak-kâ-ngî: Nàm Sudan
hrvatski: Južni Sudan
hornjoserbsce: Južny Sudan
magyar: Dél-Szudán
interlingua: Sudan del Sud
Bahasa Indonesia: Sudan Selatan
Interlingue: Sud-Sudan
íslenska: Suður-Súdan
italiano: Sudan del Sud
日本語: 南スーダン
Patois: Sout Sudan
Qaraqalpaqsha: Qubla Sudan
한국어: 남수단
Перем Коми: Лунвыв Судан
Ripoarisch: Südsudan
kernowek: Soudan Soth
Кыргызча: Түштүк Судан
Lëtzebuergesch: Südsudan
Lingua Franca Nova: Sudan Sude
Luganda: South Sudan
Limburgs: Zuid-Soedan
Ligure: Sudan do Sud
lumbaart: Süd Sudan
لۊری شومالی: سۊدان هارگٱ
lietuvių: Pietų Sudanas
latviešu: Dienvidsudāna
Malagasy: Sodàna Atsimo
македонски: Јужен Судан
кырык мары: Кечӹвӓлвел Судан
Bahasa Melayu: Sudan Selatan
مازِرونی: جنوبی سودان
Dorerin Naoero: South Sudan
Plattdüütsch: Süüdsudan
Nedersaksies: Zuudsoedan
Nederlands: Zuid-Soedan
norsk nynorsk: Sør-Sudan
norsk: Sør-Sudan
occitan: Sodan del Sud
Livvinkarjala: Suvi Sudan
Kapampangan: Mauling Sudan
Norfuk / Pitkern: Sowth Sudan
پنجابی: دکھن سوڈان
português: Sudão do Sul
Runa Simi: Urin Sudan
rumantsch: Sudan dal Sid
română: Sudanul de Sud
tarandíne: Sudan d'u Sud
русский: Южный Судан
sicilianu: Sudan dû Sud
davvisámegiella: Lulli-Sudan
srpskohrvatski / српскохрватски: Južni Sudan
Simple English: South Sudan
slovenčina: Južný Sudán
slovenščina: Južni Sudan
chiShona: South Sudan
Soomaaliga: Koonfur Suudaan
српски / srpski: Јужни Судан
Sesotho: Sudan Borwa
Seeltersk: Suud-Sudan
svenska: Sydsudan
Kiswahili: Sudan Kusini
Sakizaya: South sudan
Türkmençe: Günorta Sudan
Tagalog: Timog Sudan
Türkçe: Güney Sudan
Xitsonga: Sudan-Dzonga
татарча/tatarça: Көньяк Судан
українська: Південний Судан
oʻzbekcha/ўзбекча: Janubiy Sudan
vèneto: Sud Sudan
vepsän kel’: Suvisudan
Tiếng Việt: Nam Sudan
Volapük: Sulüda-Sudän
吴语: 南蘇丹
მარგალური: ობჟათე სუდანი
ייִדיש: דרום סודאן
Yorùbá: Gúúsù Sudan
Vahcuengh: Namz Sudan
Zeêuws: Zuud-Soedan
中文: 南蘇丹
文言: 南蘇丹
Bân-lâm-gú: Lâm Sudan
粵語: 南蘇丹