Rusland
English: Russia

  • Российская Федерация (Россия)
    rossijskaja federatsija (rossija)
    russiese federasie
    vlag van rusland wapen van rusland
    vlag wapen
    volkslied:
    Государственный гимн Российской Федерации
    (tr.: gosoedarstwenni gimn rossijskoi federatsiji)
    (russies vir: "nasionale volkslied van die russiese federasie")
    ligging van rusland
    hoofstad moskou

    55°45′n 37°37′o / 55°45′n 37°37′o / 55.750; 37.617

    grootste stad moskou
    amptelike tale russies1
    regering


    president
    eerste minister
    federale
    semi-presidensiële
    grondwetlike republiek
    wladimir poetin
    michail misjoestin
    onafhanklikheid
    vorming
    • slovensk en staraya rusa
    rjoerik-dinastie
    kiëf-roes
    • wladimir-soezda-roes
    moskowië
    tsaredom van rusland
    russiese ryk
    russiese sfsr
    sowjetunie
    • russiese federasie
    • huidige grondwet


    2395 v.c.[1]
    862
    882
    1169
    1283
    16 januarie 1547
    22 oktober 1721
    6 november 1917
    10 desember 1922
    25 desember 1991
    12 desember 1993
    oppervlakte
     - totaal
     
     - water (%)
     
    17 098 2462 (sonder krim en sewastopol)[2] km2  (1ste)
    6 601 670 myl2
    13[3] (insluitende moerasse)
    bevolking
     - 2020-skatting
     - digtheid
     
    146 745 098[4]
    (insluitende krim en sewastopol) (9de)
    8,4 / km2 (225ste)
    21,8 / myl2
    bbp (kkp)
     - totaal
     - per capita
    2020-skatting

    $4 519 miljard[5] (6de)
    $30 820[5] (49ste)

    bbp (nominaal)
     - totaal
     - per capita
    2020-skatting

    $1 658 miljard[5] (12de)
    $11 658[5] (67ste)

    moi (2018) green arrow up darker.svg 0,824[6] (49ste)  –  baie hoog
    gini (2015) 37,7[7]( ) –  medium
    geldeenheid roebel (rub)
    tydsone
     - somertyd
    (utc+2 tot +12)
    nie toegepas nie (utc+2 tot +12)
    internet-tld .ru .su .рф
    skakelkode +7
    1. 27 andere inheemse tale word sedert 1991 in verskeie streke as amptelike tale erken.
    2. met krim en sewastopol is rusland se oppervlakte 17 125 191 km² (6 612 073 myl²).[8]

    rusland (russies: Росси́я, rossija, [rɐˈsʲijə], ), amptelik die russiese federasie (russies: Росси́йская Федерaция, rossijskaja federatsija, [rɐˈsʲijskəjə fʲɪdʲɪˈratsɨjə], ), is 'n land wat gedeeltelik in europa en gedeeltelik in asië lê. die land lê egter vanuit 'n politieke oogpunt in europa omdat die belangrikste deel, ook die hoofstad, moskou, europees is en sowat 70 persent van die bevolking daar woon.

    nasa-satellietbeeld van rusland
    rusland se verre ooste: petropawlofsk-kamtsjatski, geleë teen die voet van die korjakski-vulkaan op die skiereiland kamtsjatka

    met sy oppervlak van 17 098 246 km² is rusland by verre die grootste land ter wêreld, byna twee maal so groot soos die tweede grootste land, kanada. dit grens aan (antikloksgewys van nw na so): noorweë, finland, estland, letland, litaue, pole, wit-rusland, oekraïne, georgië, azerbeidjan, kasakstan, die volksrepubliek china, mongolië en noord-korea. verder is dit deur 'n see of smal seestraat geskei van die verenigde state van amerika (alaska), kanada, turkmenistan, iran, turkye, swede en japan.

    die moderne russiese landsnaam rossija vir rusland het sy oorsprong in die griekse weergawe rossia van die historiese oos-slawiese benaming roes (rus) vir gebiede in die huidige europese state rusland, wit-rusland en oekraïne wat deur slawiërs bewoon is. die vroegste bewoners het hulle sowat 100 000 jaar gelede in die weste van moderne rusland gevestig. voordat slawiese groepe hulle vanaf die 6de eeu n.c. vanuit hul stamland in noordelike en suidelike rigting begin uitbrei het, is die noorde van ruslad deur fins-oegriese en baltiese volke bewoon, terwyl indo-europese steppevolke soos koergan, kimmerers, skitiërs, sarmate en alane hulle in die suidelike streke gevestig het. hulle is later opgevolg deur grieke, gote, hunne en aware.

    die oorspronklike slawiese stamgebied was tussen die noordelike en suidelike streke in 'n gebied geleë wat rofweg deur die riviere dnjepr en boeg begrens is. skandinawiese wikings het vanaf die 8de eeu oos-europese riviere as krygers en handelaars bevaar en hulle hier met die slawiese meerderheidsbevolking begin vermeng. hierdie krygerkooplui, na wie ook as waragiërs of roes verwys word, het onder leiding van hul legendariese aanvoerder rjoerik grootliks bygedra tot die stigting van die eerste oos-slawiese staat kiëf-roes met vroeë stedelike sentra in nowgorod (gestig in 862) en kiëf (tans kyiv, 879). hul handelsbetrekkinge het tot konstantinopel gestrek.

    in die suidelike steppelandskappe en langs die wolgarivier het turkvolke uit asië - chasare en wolga-bulgare - ryke gestig wat handel gedryf het met die roes, maar ook oorlog teen hulle gevoer het. noue betrekkinge met die bisantynse ryk het grootliks bygedra tot kiëf-roes se aanvaarding van die ortodokse christelike geloof in 988.

    kiëf-roes het uiteindelik verbrokkel en in talle klein feodale russiese state verdeel. die belangrikste hiervan was die groothertogdom van moskou of moskowië. moskou het mettertyd die omringende russiese prinsdomme herenig en die plek van kiëf-roes ingeneem. teen die 18de eeu het die land begin uitbrei en tot die groot en multi-etniese russiese ryk ontwikkel wat gestrek het van pole in die weste tot die stille oseaan.

    in die 20ste eeu het rusland as die russiese sosialistiese federale sowjetrepubliek (rsfsr) die kernland gevorm van die sowjetunie, die wêreld se eerste en grootste grondwetlik sosialistiese staat en saam met die verenigde state van amerika een van die wêreld se twee supermoondhede. toe die sowjetunie in 1991 verbrokkel, is die russiese federasie gestig wat in internasionale organisasies die wettige regsopvolger van die sowjetunie is. rusland is 'n permanente lid van die verenigde nasies se veiligheidsraad en 'n voorste lid van die gemenebes van onafhanklike state (gos) en die g8 (deelname tans opgeskort).

    die binne- en buitelandse beleid van die russiese federasie word in die 21ste eeu deur twee kwessies oorheers. die demokratiseringsproses in die russiese binnelandse beleid het tot stilstand gekom, terwyl die land op internasionale vlak pogings onderneem om sy historiese status as grootmoondheid te herwin. in 'n multipolêre wêreld, waar die volksrepubliek china dieselfde aspirasies huldig, maar met 'n veel groter en meer gevorderde industriële basis, is sulke verwagtinge moontlik te hoog gestel. met die verenigde state as grootskaalse netto-energie-uitvoerder, onder meer van vloeibare gas, is daar intussen 'n strawwe mededinger op rusland se belangrikste uitvoermarkte, alhoewel die land se grootste gasuitvoerder gazprom tans op die europese mark nog substansiële kostevoordele bo amerikaanse produsente geniet.[9]

  • geografie
  • federale deelgebiede
  • regering en politiek
  • buitelandse betrekkinge en die weermag
  • ekonomie
  • bevolking
  • geskiedenis
  • taal
  • godsdiens
  • kultuur
  • mediabedryf
  • sien ook
  • verwysings
  • verdere leeswerk
  • eksterne skakels

Российская Федерация (Россия)
Rossijskaja Federatsija (Rossija)
Russiese Federasie
Vlag van Rusland Wapen van Rusland
Vlag Wapen
Volkslied:
Государственный гимн Российской Федерации
(tr.: Gosoedarstwenni gimn Rossijskoi Federatsiji)
(Russies vir: "Nasionale Volkslied van die Russiese Federasie")
Ligging van Rusland
Hoofstad Moskou

55°45′N 37°37′O / 55°45′N 37°37′O / 55.750; 37.617

Grootste stad Moskou
Amptelike tale Russies1
Regering Federale
semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Wladimir Poetin
Michail Misjoestin
Onafhanklikheid
Vorming
• Slovensk en Staraya Rusa
Rjoerik-dinastie
Kiëf-Roes
• Wladimir-Soezda-Roes
Moskowië
Tsaredom van Rusland
Russiese Ryk
Russiese SFSR
Sowjetunie
• Russiese Federasie
• Huidige grondwet


2395 v.C.[1]
862
882
1169
1283
16 Januarie 1547
22 Oktober 1721
6 November 1917
10 Desember 1922
25 Desember 1991
12 Desember 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
17 098 2462 (sonder Krim en Sewastopol)[2] km2  (1ste)
6 601 670 myl2
13[3] (insluitende moerasse)
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
146 745 098[4]
(insluitende Krim en Sewastopol) (9de)
8,4 / km2 (225ste)
21,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$4 519 miljard[5] (6de)
$30 820[5] (49ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2020-skatting

$1 658 miljard[5] (12de)
$11 658[5] (67ste)

MOI (2018) Green Arrow Up Darker.svg 0,824[6] (49ste)  –  baie hoog
Gini (2015) 37,7[7]( ) –  medium
Geldeenheid Roebel (RUB)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+2 tot +12)
nie toegepas nie (UTC+2 tot +12)
Internet-TLD .ru .su .рф
Skakelkode +7
1. 27 andere inheemse tale word sedert 1991 in verskeie streke as amptelike tale erken.
2. met Krim en Sewastopol is Rusland se oppervlakte 17 125 191 km² (6 612 073 myl²).[8]

Rusland (Russies: Росси́я, Rossija, [rɐˈsʲijə], ), amptelik die Russiese Federasie (Russies: Росси́йская Федерaция, Rossijskaja Federatsija, [rɐˈsʲijskəjə fʲɪdʲɪˈratsɨjə], ), is 'n land wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê. Die land lê egter vanuit 'n politieke oogpunt in Europa omdat die belangrikste deel, ook die hoofstad, Moskou, Europees is en sowat 70 persent van die bevolking daar woon.

Nasa-Satellietbeeld van Rusland
Rusland se Verre Ooste: Petropawlofsk-Kamtsjatski, geleë teen die voet van die Korjakski-vulkaan op die skiereiland Kamtsjatka

Met sy oppervlak van 17 098 246 km² is Rusland by verre die grootste land ter wêreld, byna twee maal so groot soos die tweede grootste land, Kanada. Dit grens aan (antikloksgewys van NW na SO): Noorweë, Finland, Estland, Letland, Litaue, Pole, Wit-Rusland, Oekraïne, Georgië, Azerbeidjan, Kasakstan, die Volksrepubliek China, Mongolië en Noord-Korea. Verder is dit deur 'n see of smal seestraat geskei van die Verenigde State van Amerika (Alaska), Kanada, Turkmenistan, Iran, Turkye, Swede en Japan.

Die moderne Russiese landsnaam Rossija vir Rusland het sy oorsprong in die Griekse weergawe Rossia van die historiese Oos-Slawiese benaming Roes (Rus) vir gebiede in die huidige Europese state Rusland, Wit-Rusland en Oekraïne wat deur Slawiërs bewoon is. Die vroegste bewoners het hulle sowat 100 000 jaar gelede in die weste van moderne Rusland gevestig. Voordat Slawiese groepe hulle vanaf die 6de eeu n.C. vanuit hul stamland in noordelike en suidelike rigting begin uitbrei het, is die noorde van Ruslad deur Fins-Oegriese en Baltiese volke bewoon, terwyl Indo-Europese steppevolke soos Koergan, Kimmerers, Skitiërs, Sarmate en Alane hulle in die suidelike streke gevestig het. Hulle is later opgevolg deur Grieke, Gote, Hunne en Aware.

Die oorspronklike Slawiese stamgebied was tussen die noordelike en suidelike streke in 'n gebied geleë wat rofweg deur die riviere Dnjepr en Boeg begrens is. Skandinawiese Wikings het vanaf die 8de eeu Oos-Europese riviere as krygers en handelaars bevaar en hulle hier met die Slawiese meerderheidsbevolking begin vermeng. Hierdie krygerkooplui, na wie ook as Waragiërs of Roes verwys word, het onder leiding van hul legendariese aanvoerder Rjoerik grootliks bygedra tot die stigting van die eerste Oos-Slawiese staat Kiëf-Roes met vroeë stedelike sentra in Nowgorod (gestig in 862) en Kiëf (tans Kyiv, 879). Hul handelsbetrekkinge het tot Konstantinopel gestrek.

In die suidelike steppelandskappe en langs die Wolgarivier het Turkvolke uit Asië - Chasare en Wolga-Bulgare - ryke gestig wat handel gedryf het met die Roes, maar ook oorlog teen hulle gevoer het. Noue betrekkinge met die Bisantynse Ryk het grootliks bygedra tot Kiëf-Roes se aanvaarding van die Ortodokse Christelike geloof in 988.

Kiëf-Roes het uiteindelik verbrokkel en in talle klein feodale Russiese state verdeel. Die belangrikste hiervan was die Groothertogdom van Moskou of Moskowië. Moskou het mettertyd die omringende Russiese prinsdomme herenig en die plek van Kiëf-Roes ingeneem. Teen die 18de eeu het die land begin uitbrei en tot die groot en multi-etniese Russiese Ryk ontwikkel wat gestrek het van Pole in die weste tot die Stille Oseaan.

In die 20ste eeu het Rusland as die Russiese Sosialistiese Federale Sowjetrepubliek (RSFSR) die kernland gevorm van die Sowjetunie, die wêreld se eerste en grootste grondwetlik sosialistiese staat en saam met die Verenigde State van Amerika een van die wêreld se twee supermoondhede. Toe die Sowjetunie in 1991 verbrokkel, is die Russiese Federasie gestig wat in internasionale organisasies die wettige regsopvolger van die Sowjetunie is. Rusland is 'n permanente lid van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad en 'n voorste lid van die Gemenebes van Onafhanklike State (GOS) en die G8 (deelname tans opgeskort).

Die binne- en buitelandse beleid van die Russiese Federasie word in die 21ste eeu deur twee kwessies oorheers. Die demokratiseringsproses in die Russiese binnelandse beleid het tot stilstand gekom, terwyl die land op internasionale vlak pogings onderneem om sy historiese status as grootmoondheid te herwin. In 'n multipolêre wêreld, waar die Volksrepubliek China dieselfde aspirasies huldig, maar met 'n veel groter en meer gevorderde industriële basis, is sulke verwagtinge moontlik te hoog gestel. Met die Verenigde State as grootskaalse netto-energie-uitvoerder, onder meer van vloeibare gas, is daar intussen 'n strawwe mededinger op Rusland se belangrikste uitvoermarkte, alhoewel die land se grootste gasuitvoerder Gazprom tans op die Europese mark nog substansiële kostevoordele bo Amerikaanse produsente geniet.[9]

Other Languages
Аҧсшәа: Урыстәыла
Acèh: Rusia
адыгабзэ: Урысые
Akan: Rɔhyea
Alemannisch: Russland
አማርኛ: ሩሲያ
aragonés: Rusia
Ænglisc: Russland
العربية: روسيا
ܐܪܡܝܐ: ܪܘܣܝܐ
مصرى: روسيا
অসমীয়া: ৰাছিয়া
asturianu: Rusia
Aymar aru: Rusiya
azərbaycanca: Rusiya
تۆرکجه: روسیه
Bali: Rusia
Boarisch: Russland
žemaitėška: Rosėjė
Bikol Central: Rusya
беларуская: Расія
беларуская (тарашкевіца)‎: Расея
български: Русия
भोजपुरी: रूस
Bislama: Rusia
Banjar: Rusia
bamanankan: Risila
বাংলা: রাশিয়া
བོད་ཡིག: ཨུ་རུ་སུ།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: রাশিয়া
brezhoneg: Rusia
bosanski: Rusija
ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ: Russia
català: Rússia
Chavacano de Zamboanga: Rusia
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Ngò̤-lò̤-sṳ̆
нохчийн: Росси
Cebuano: Rusya
Chamoru: Russia
ᏣᎳᎩ: ᏲᏂᎢ
Tsetsêhestâhese: Russia
کوردی: ڕووسیا
corsu: Russia
qırımtatarca: Rusiye
čeština: Rusko
kaszëbsczi: Ruskô
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Рѡсїꙗ
Cymraeg: Rwsia
dansk: Rusland
Deutsch: Russland
Thuɔŋjäŋ: Ruccia
Zazaki: Rusya
dolnoserbski: Rusojska
डोटेली: रूस
ދިވެހިބަސް: ރޫސީވިލާތް
eʋegbe: Russia
Ελληνικά: Ρωσία
emiliàn e rumagnòl: Rossia
English: Russia
Esperanto: Rusio
español: Rusia
eesti: Venemaa
euskara: Errusia
estremeñu: Russia
فارسی: روسیه
Fulfulde: Roosiya
suomi: Venäjä
Võro: Vinnemaa
Na Vosa Vakaviti: Rusi
føroyskt: Russland
français: Russie
arpetan: Russia
Nordfriisk: Ruslun
furlan: Russie
Frysk: Ruslân
Gaeilge: An Rúis
Gagauz: Rusiya
贛語: 俄羅斯
kriyòl gwiyannen: Risi
Gàidhlig: An Ruis
galego: Rusia
گیلکی: رۊسیه
Avañe'ẽ: Rrúsia
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: रूस
𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺: 𐍂𐌿𐍃𐌰𐌻𐌰𐌽𐌳
ગુજરાતી: રશિયા
Gaelg: Yn Roosh
Hausa: Rasha
客家語/Hak-kâ-ngî: Ngò-lò-sṳ̂
Hawaiʻi: Rūsia
עברית: רוסיה
हिन्दी: रूस
Fiji Hindi: Russia
hrvatski: Rusija
hornjoserbsce: Ruska
Kreyòl ayisyen: Risi
magyar: Oroszország
հայերեն: Ռուսաստան
Արեւմտահայերէն: Ռուսիա
interlingua: Russia
Bahasa Indonesia: Rusia
Interlingue: Russia
Iñupiak: Russia
Ilokano: Rusia
ГӀалгӀай: Россе Федераци
Ido: Rusia
íslenska: Rússland
italiano: Russia
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᐅᓛᓴ
日本語: ロシア
Patois: Rosha
la .lojban.: rukygu'e
Jawa: Ruslan
ქართული: რუსეთი
Qaraqalpaqsha: Rossiya
Taqbaylit: Rusya
Адыгэбзэ: Урысей
Kabɩyɛ: Ruusii
Kongo: Rusia
Gĩkũyũ: Racia
қазақша: Ресей
kalaallisut: Ruslandi
ភាសាខ្មែរ: រុស្ស៊ី
ಕನ್ನಡ: ರಷ್ಯಾ
한국어: 러시아
Перем Коми: Рочму
къарачай-малкъар: Россия Федерация
कॉशुर / کٲشُر: روٗس
kurdî: Rûsya
коми: Рочму
kernowek: Russi
Кыргызча: Орусия
Latina: Russia
Ladino: Rusia
Lëtzebuergesch: Russland
лакку: Аьрасат
лезги: Урусат
Lingua Franca Nova: Rusia
Luganda: Rwasha
Limburgs: Róslandj
Ligure: Rùscia
lumbaart: Rüssia
lingála: Rusí
لۊری شومالی: رۊسیٱ
lietuvių: Rusija
latgaļu: Krīveja
latviešu: Krievija
मैथिली: रूस
Basa Banyumasan: Rusia
мокшень: Рузмастор
Malagasy: Rosia
олык марий: Россий
Māori: Rūhia
Minangkabau: Rusia
македонски: Русија
മലയാളം: റഷ്യ
मराठी: रशिया
кырык мары: Россий
Bahasa Melayu: Rusia
Malti: Russja
Mirandés: Rússia
မြန်မာဘာသာ: ရုရှားနိုင်ငံ
مازِرونی: روسیه
Dorerin Naoero: Ratsiya
Nāhuatl: Rusia
Napulitano: Russia
Plattdüütsch: Russland
Nedersaksies: Ruslaand
नेपाली: रुस
नेपाल भाषा: रुस
Nederlands: Rusland
norsk nynorsk: Russland
norsk: Russland
Novial: Rusia
Nouormand: Russie
Sesotho sa Leboa: Russia
Chi-Chewa: Russia
occitan: Russia
Livvinkarjala: Ven'a
Oromoo: Raashiyaa
ଓଡ଼ିଆ: ଋଷିଆ
Ирон: Уæрæсе
ਪੰਜਾਬੀ: ਰੂਸ
Pangasinan: Rusia
Kapampangan: Rusia
Papiamentu: Rusia
Picard: Russie
Deitsch: Russland
Pälzisch: Russland
पालि: रूस
Norfuk / Pitkern: Rusha
polski: Rosja
Piemontèis: Russia
پنجابی: روس
Ποντιακά: Ρουσία
پښتو: روسیه
português: Rússia
Runa Simi: Rusya
rumantsch: Russia
romani čhib: Rusiya
Kirundi: Uburusiya
română: Rusia
armãneashti: Arusia
tarandíne: Russie
русский: Россия
русиньскый: Росія
Kinyarwanda: Uburusiya
संस्कृतम्: रास्या
саха тыла: Арассыыйа
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱨᱟᱥᱤᱭᱟ
sardu: Rùssia
sicilianu: Russia
Scots: Roushie
سنڌي: روس
davvisámegiella: Ruošša
Sängö: Rusïi
srpskohrvatski / српскохрватски: Rusija
සිංහල: රුසියාව
Simple English: Russia
slovenčina: Rusko
slovenščina: Rusija
Gagana Samoa: Rusia
Soomaaliga: Ruushka
shqip: Rusia
српски / srpski: Русија
Sranantongo: Rusland
SiSwati: IRashiya
Sesotho: Rashea
Seeltersk: Ruslound
Sunda: Rusia
svenska: Ryssland
Kiswahili: Urusi
ślůnski: Rusyjo
Sakizaya: Russia
தமிழ்: உருசியா
ತುಳು: ರಷ್ಯಾ
తెలుగు: రష్యా
tetun: Rúsia
тоҷикӣ: Русия
ትግርኛ: ራሻ
Türkmençe: Russiýa
Tagalog: Rusya
Setswana: Russia
lea faka-Tonga: Lūsia
Tok Pisin: Rasia
Türkçe: Rusya
Xitsonga: Rhaxiya
татарча/tatarça: Русия
chiTumbuka: Russia
Twi: Rɔhyia
reo tahiti: Rūtia
тыва дыл: Россия
удмурт: Россия
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: روسىيە
українська: Росія
اردو: روس
oʻzbekcha/ўзбекча: Rossiya
Tshivenda: Rashia
vèneto: Rusia
vepsän kel’: Venäma
Tiếng Việt: Nga
West-Vlams: Rusland
Volapük: Rusän
walon: Rûsseye
Winaray: Rusya
Wolof: Riisi
吴语: 俄罗斯
isiXhosa: IRashiya
მარგალური: რუსეთი
ייִדיש: רוסלאנד
Yorùbá: Rọ́síà
Vahcuengh: Ngozlozswh
Zeêuws: Rusland
中文: 俄罗斯
文言: 俄羅斯
Bân-lâm-gú: Lō͘-se-a
粵語: 俄羅斯
isiZulu: IRashiya