Ram (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Ram (sterreteken).
Ram
Aries constellation map.svg
Latynse naamAries
GenitiefArietis
AfkortingAri
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming3h
Deklinasie20º
Grootte441 vk. grade (39ste)
KwadrantNQ1
Besonderhede
Hoofsterre3, 10
Helderste sterAlpha Arietis
Naaste sterTeegarden se Ster (SO 0253+1652)[1]
Sterre helderder as 3 m2
Sterre met planete6
Messier-voorwerpe0
Bayer-/Flamsteed-sterre67
MeteoorreënsMay Arietids, Autumn Arietids, Delta Arietids, Epsilon Arietids, Daytime-Arietids, Aries-Triangulids
Aangrensende sterrebeelde
Perseus , Suidelike Driehoek, Visse , Walvis , Bul
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Die Ram (Latyn: Aries) is ’n sterrebeeld van die diereriem. Dit is in die Noordelike Halfrond tussen die Visse in die weste en die Bul in die ooste geleë. Die simbool daarvan is Aries.svg (Unicode ♈), wat ’n ram se horings voorstel. Dit is een van die 48 sterrebeelde wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemaeus genoem is en is steeds een van die 88 moderne konstellasies. Dit het ’n gemiddelde grootte van 441 vierkante grade (39ste van al die sterrebeelde).

Die Ram stel nou die ram voor waarvan die vlies in Antieke Griekeland die Goue Vlies geword het, hoewel dit reeds sedert Babiloniese tye ’n ram verteenwoordig het. Die sterrebeeld is redelik dof en het net vier helder sterre, asook ’n paar taamlik dowwe sterrestelsels en verskeie meteoorreëns.

Other Languages
aragonés: Aries
العربية: الحمل (كوكبة)
asturianu: Aries
azərbaycanca: Qoç (bürc)
башҡортса: Ҡуҙы (йондоҙлоҡ)
беларуская: Авен (сузор’е)
беларуская (тарашкевіца)‎: Баран (сузор’е)
български: Овен (съзвездие)
brezhoneg: Tourz (steredeg)
català: Àries
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Băh-iòng-cô̤
corsu: Arghjetu
dansk: Vædderen
Gaeilge: An Reithe
galego: Aries
客家語/Hak-kâ-ngî: Pha̍k-yòng-chho
Bahasa Indonesia: Aries (perbintangan)
日本語: おひつじ座
Basa Jawa: Aries
한국어: 양자리
Lëtzebuergesch: Aries (Stärebild)
македонски: Овен (соѕвездие)
Bahasa Melayu: Biri-biri (buruj)
မြန်မာဘာသာ: မဿိ နက္ခတာရာ
مازِرونی: وره (فلکی صورت)
Nederlands: Ram (sterrenbeeld)
norsk nynorsk: Vêren
norsk: Væren
português: Aries
srpskohrvatski / српскохрватски: Ovan (zviježđe)
Simple English: Aries (constellation)
slovenčina: Baran (súhvezdie)
slovenščina: Oven (ozvezdje)
српски / srpski: Ован (сазвежђе)
татарча/tatarça: Хәмәл йолдызлыгы
українська: Овен (сузір'я)
oʻzbekcha/ўзбекча: Hamal
中文: 白羊座
Bân-lâm-gú: Bó͘-iûⁿ-chō
粵語: 白羊座