Plasenta

'n Fetus in die baarmoeder met die plasenta.

In die mediese vakterminologie verwys plasenta (ook moederkoek; Latyn: "placenta", plat koek) na die nageboorte. Dit is 'n sagte orgaan wat aan die wand van die swanger baarmoeder vasgeheg is en deur middel van die naelstring met die vrug saamhang. Dit vorm die verbinding tussen die vrug en die baarmoeder. Die uitwisseling van suurstof, voedingstowwe en stofwisselingsprodukte tussen moeder- en kinder-bloed vind hier plaas. Dit word ongeveer 'n halfuur na die kind gebore.

Moederkoekversperring verwys na die volledige skeiding wat daar in die moederkoek tussen die bloedsomloop van die moeder en die van die kind bestaan. Hierdie versperring is egter deurlaatbaar vir die verwekker van sifilis, vir baie gifstowwe, en vir 'n aantal hormone en antiliggame.

Nageboorteweë verwys na die weë wat na 'n pouse van 10 tot 15 minute na die geboorte van die kind optree en veroorsaak dat die moederkoek gebore word.

  • eksterne skakels

Eksterne skakels

Other Languages
العربية: مشيمة
ܐܪܡܝܐ: ܫܠܝܬܐ
azərbaycanca: Cift
беларуская: Плацэнта
беларуская (тарашкевіца)‎: Пляцэнта
български: Плацента
বাংলা: অমরা
bosanski: Posteljica
català: Placenta
čeština: Placenta
Чӑвашла: Плацента
dansk: Moderkage
Deutsch: Plazenta
ދިވެހިބަސް: ވާމަސް
Ελληνικά: Πλακούντας
emiliàn e rumagnòl: Camîsa d'la madôna
English: Placenta
Esperanto: Placento
español: Placenta
eesti: Platsenta
euskara: Karen
suomi: Istukka
français: Placenta
galego: Placenta
Avañe'ẽ: Aupa
Bahasa Hulontalo: Yiliyala
עברית: שליה
हिन्दी: बीजांडासन
hrvatski: Posteljica
Kreyòl ayisyen: Plasenta
magyar: Méhlepény
հայերեն: Ընկերք
Bahasa Indonesia: Plasenta
íslenska: Legkaka
italiano: Placenta
日本語: 胎盤
Basa Jawa: Embing-embing
ქართული: პლაცენტა
한국어: 태반
Кыргызча: Баланын тону
Latina: Placenta
Ligure: Plaçentæ
lietuvių: Placenta
latviešu: Placenta
македонски: Плацента
Bahasa Melayu: Plasenta
Nederlands: Placenta
norsk: Morkake
پنجابی: اول
português: Placenta
Runa Simi: Thami
română: Placentă
русский: Плацента
Scots: Efterbirth
srpskohrvatski / српскохрватски: Posteljica
Simple English: Placenta
slovenščina: Posteljica
shqip: Placenta
српски / srpski: Постељица
Basa Sunda: Bali (anatomi)
svenska: Moderkaka
తెలుగు: జరాయువు
ไทย: รก
Tagalog: Inunan
Türkçe: Plasenta
українська: Плацента
Tiếng Việt: Nhau thai
中文: 胎盤