Petra

Petra*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Petra Jordan BW 21.JPG
Khazne al-Firaun of "die farao se skatkis" in Petra
Ligging van Petra op 'n kaart (Jordanië)
Petra
Petra
Ligging van Petra in Jordanië
Koördinate: 30°19′43″N 35°26′31″O / 30°19′43″N 35°26′31″O / 30.32861; 35.44194
LandeVlag van Jordanië Jordanië
TipeKultuur
Kriteriai, iii, iv
Verwysings326
StreekAsië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie1985  (9de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Ligging van Petra

Petra (Arabies: البتراء, Al-Batrāʾ; Antieke Grieks: Πέτρα), onder die Nabateërs bekend as Raqmu, is 'n ruïnestad in suidwestelike Jordanië en was in antieke tye die hoofstad van die Nabatese ryk asook 'n belangrike kruispunt in die Midde-Ooste. Dié stad is bekend vir sy graftempels wat uit die rotse gebeitel is. Petra is in 1985 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys en word as een van die sewe nuwe wonders van die wêreld beskou.[1] Dié stad is Jordanië se bekendste en mees besoekte toeristebestemming.[2] Petra word weens sy rooi rotse a rose-red city half as old as time ("'n rooi roosstad half so oud soos tyd") genoem.

Petra is halfpad tussen die Dooie See in die noorde en die Golf van Akaba in die suide, oos van die grens tot Israel op 'n plato, geleë. Sy ligging is as strategies gunstig beskou omdat hier verskeie belangrike handelsroetes ontmoet het, maar dié stad ook net deur nou nisse tussen die rotse bereik kon word. Dié stad is met water voorsien, wat uit omliggende reservoirs met akwadukte in dié stad gelei is. Petra se argitektuur toon 'n Grieks-Romeinse invloed wat met die plaaslike Nabatese stil vermeng is.

Petra is in die 5de eeu v.C. gestig en ná dié stad word onder andere deur Strabo, Plinius die ouere en Flavius Josephus verwys. Tussen die 3de eeu v.C. en die 1ste eeu n.C. het Petra sy bloeitydperk beleef. Nadat die gebied deur die Arabiere in 663 verower is, het die laaste inwoners dié stad verlaat. Petra was tot in 1812 vir die Westerse wêreld nie bekend nie, toe dit deur die Switserse ontdekkingsreisiger Johann Ludwig Burckhardt herontdek is.

Galery

Other Languages
አማርኛ: ጴጥራ
العربية: البتراء
مصرى: بيترا
asturianu: Petra
azərbaycanca: Petra
تۆرکجه: پترا
башҡортса: Петра
беларуская: Петра
беларуская (тарашкевіца)‎: Пэтра
български: Петра
বাংলা: পেত্রা
bosanski: Petra
čeština: Petra (město)
dansk: Petra (by)
ދިވެހިބަސް: ޕެޓްރާ
English: Petra
Esperanto: Petra
español: Petra
eesti: Petra
euskara: Petra
فارسی: پترا
français: Pétra
Gaeilge: Petra
galego: Petra
ગુજરાતી: પેટ્રા
עברית: פטרה
हिन्दी: पेत्रा
hrvatski: Petra
հայերեն: Պետրա
Bahasa Indonesia: Petra
íslenska: Petra (borg)
日本語: ペトラ
Basa Jawa: Petra
Kabɩyɛ: Peetiraa
қазақша: Петра
한국어: 페트라
kurdî: Petra
lietuvių: Petra
latviešu: Petra
македонски: Петра
മലയാളം: പെട്ര
монгол: Петра
मराठी: पेट्रा
Bahasa Melayu: Petra
नेपाली: पेत्रा
ਪੰਜਾਬੀ: ਪੇਤਰਾ
پښتو: پټرا
português: Petra
Runa Simi: Petra
русский: Петра
Scots: Petra
srpskohrvatski / српскохрватски: Petra
slovenčina: Petra (Jordánsko)
slovenščina: Petra (Jordanija)
српски / srpski: Petra
svenska: Petra (stad)
தமிழ்: பெட்ரா
తెలుగు: పెట్రా
ไทย: เปตรา
Türkçe: Petra
українська: Петра
اردو: بترا
Tiếng Việt: Petra
Winaray: Petra
მარგალური: პეტრა (იორდანია)
Zeêuws: Petra
中文: 佩特拉