Origenes

Kerkvader
Origenes
Origenes
GeboortenaamGrieks: Ὠριγένης Ōrigénēs
GeboorteplekAlexandrië, Egipte
Geboortedatumongeveer 185
Sterfdatum254
SterfplekTirus, Fenisië; tans Sür, Libanon
Leerling vanClemens van Alexandrië
AmpPresbiter van Caesarea
Skrywer vanHexapla (Opsomming van die Ou Testament)
Bestryder vanCelsus

Origenes[1] wat ook Origenes Adamantios genoem word, was 'n geleerde en vroë Christelike teoloog. Hy is gebore in Alexandrië en werk daar gedurende die eerste deel van sy loopbaan. Hy het oor teologie veral oor eksegese van die Bybel, hermeneutiek en preek geskrywe.

Party van sy stellings soos die vooraf-bestaan van die siel en die ondergeskiktheid van die Seun aan die Vader is deesdae kontroversieel onder Christelike teoloë.

Biografie

Origenes[2] was die seun van gelowige ouers wat hom van kindsbeen af geleer het om die Evangelie te waardeer. Sy vader Leonidas het die marteldood gesterf toe Origenes 20 jaar oud was. Origenes was die hoof van die kategeseskool in Alexandrië. Ongeveer in 230 nC. kom hy in konflik met die biskop van Alexandrië en wyk uit na Sesarea.

Origenes, kerkvader en filosoof

Hy gaan verder met sy kategeseskool en stig 'n indrukwekkende biblioteek. Tydens die vervolgings van keiser Decius word Origenes gevang en gefolter. Hy sterf as gevolg van die folteringe in Tirus in 253 of 254.

Other Languages
العربية: أوريجانوس
مصرى: اوريجن
asturianu: Oríxenes
azərbaycanca: Origen
беларуская: Арыген
български: Ориген
català: Orígenes
čeština: Órigenés
Cymraeg: Origen
dansk: Origenes
Deutsch: Origenes
Ελληνικά: Ωριγένης
English: Origen
Esperanto: Origeno
español: Orígenes
eesti: Origenes
euskara: Origenes
فارسی: اوریجن
suomi: Origenes
français: Origène
Frysk: Origenes
galego: Oríxenes
עברית: אוריגנס
hrvatski: Origen
հայերեն: Որոգինես
interlingua: Origenes
Bahasa Indonesia: Origenes
italiano: Origene
日本語: オリゲネス
Basa Jawa: Origenes
ქართული: ორიგენე
한국어: 오리게네스
Latina: Origenes
lietuvių: Origenas
latviešu: Origens
Malagasy: Origène
македонски: Ориген
മലയാളം: ഒരിജൻ
Nederlands: Origenes
norsk: Origenes
Picard: Origène
polski: Orygenes
português: Orígenes
română: Origene
русский: Ориген
Scots: Origen
srpskohrvatski / српскохрватски: Origen
Simple English: Origen
slovenčina: Órigenes
slovenščina: Origen
shqip: Origjeni
српски / srpski: Ориген Адамантије
svenska: Origenes
Kiswahili: Origen
Tagalog: Origenes
Türkçe: Origenes
українська: Ориген
اردو: اوریجن
Tiếng Việt: Origenes
中文: 奧利振