Oekraïne
English: Ukraine

Україна
Oekraïne
Vlag van OekraïneWapen van Oekraïne
VlagWapen
Volkslied: Ще не вмерла Україна
(tr.: Shche ne vmerla Ukrainy)
(Oekraïens vir: "Oekraïne het nog nie vergaan nie")
Ligging van Oekraïne
HoofstadKiëf (Kyiv)

50°27′N 30°30′O / 50°27′N 30°30′O / 50.450; 30.500

Grootste stadKiëf (Kyiv)
Amptelike taleOekraïens
Regering Unitêre semi-presidensiële
grondwetlike republiek
Volodymyr Zelenskyj
Oleksiy Honcharuk
Onafhanklikheid
Vorming
Kiëf-Roes
• Koninkryk van
Galisië-Wolinië
• Zaporozje-hetmanaat
• Oekraïense
Nasionaal-Republiek
• Wes-Oekraïense
Nasionaal-Republiek
Oekraïense SSR
• Karpato-Oekraïne
• Sowjetse anneskie
van Wes-Oekraïne
• Onafhanklikheidsverklaring
• Onafhanklikheid
van die Sowjetunie
• Huidige grondwet


882

1199
17 Augustus 1649

7 November 1917

1 November 1918
10 Maart 1919
8 Oktober 1938

15 November 1939
30 Junie 1941

24 Augustus 1991
28 Junie 1996
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
603 500[1] km2  (46ste)
233 013 myl2
7
Bevolking
 - 2019-skatting
 - 2001-sensus
 - Digtheid
 
42 010 063[2]
(sonder Krim en Sewastopol) (33ste)
48 457 102[3]
73,8/vk km / km2 (115de)
191,1 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$408,040 miljard[4] (47ste)
$9 743[4] (111de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$134,887 miljard[4] (57ste)
$3 221[4] (128ste)

MOI (2017)Green Arrow Up Darker.svg 0,751[5] (88ste)  –  hoog
Gini (2016)25[6]() –  medium
GeldeenheidGriwnja, гривня (UAH)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD.ua, .укр
Skakelkode+380

Oekraïne (Oekraïens: Україна, Ukraina, [ukrɑˈjinɑ], ) is 'n land in Oos-Europa wat in die suide aan die Swartsee, in die ooste aan Rusland, in die noorde aan Wit-Rusland en in die weste aan Pole, Slowakye, Hongarye, Roemenië en Moldowa (voorheen Moldawië) grens.

Die blou hemel en uitgestrekte graanvelde versinnebeeld die nasionale kleure van Oekraïne
Kaart van Oekraïne
Topografiese kaart van Oekraïne

Oekraïne is die tweede grootste land in Europa ná die Russiese Federasie en die grootste wat in sy geheel in Europa lê. Die hoofstad is Kiëf (soos dit in Russies bekend staan; in Westerse publikasies word gaandeweg oorgeskakel na die Oekraïense Kyiv). Ten noorde van Kiëf lê Tsjornobil (vroeër bekend onder sy Russiese naam Tsjernobil) wat met die kernramp van 1986 verbind word. Drie groot riviere deurkruis die land, die Dnipro (in die weste tot onlangs hoofsaaklik bekend onder sy Russiese naam Dnjepr), die Dnister en die Donets.

Deur die loop van die geskiedenis het Oekraïne en sy streke deel uitgemaak van ten minste veertien verskillende state voordat dit uiteindelik in die laat 20ste eeu as onafhanklike republiek gevestig is. Die belangrikste van hierdie moondhede was die Koninkryk Pole-Litaue, die Russiese Tsareryk en die Sowjetunie.[7]

Volgens oorlewerings was Kiëf-Roes, 'n ryk wat deur Skandinawiese Warangiërs in die 9de eeu gestig is, die eerste histories gedokumenteerde Oos-Slawiese staat. Dit het in die middeleeue tot 'n magtige ryk ontwikkel, maar later, in die 12de eeu, verbrokkel. Teen die middel van die 14de eeu het Oekraïense gebiede onder die bewind van drie vreemde moondhede gestaan – die Goue Horde, die Grootvorstedom Litaue en die Koninkryk Pole. Ná die Groot Nordiese Oorlog (1700–1721) het Oekraïense gebiede deel geword van 'n aantal streeksmoondhede. In die 19de eeu is die grootste deel van die land by die Russiese Ryk ingelyf, terwyl die res onder Oostenryks-Hongaarse bewind gestaan het.

Ná die Eerste Wêreld- en die Russiese Burgeroorlog is Oekraïne deur gewapende konflikte geteister, terwyl tussen 1917 en 1921 verskeie pogings onderneem is om die land as onafhanklike staat te herstel. Ondanks internasionale erkenning het Oekraïne onder Sowjet-Russiese invloed gekom om op 30 Desember 1922 as Oekraïense Sosialistiese Sowjetrepubliek een van die stigtersrepublieke van die Sowjetunie te word. Kort voor en ná die Tweede Wêreldoorlog is gebiede langs die westelike grens by die Oekraïense SSR ingelyf. In 1954 het die Krim-skiereiland onder Oekraïense administrasie gekom. Die Oekraïense SSR was in 1945 een van die stigterslede van die Verenigde Nasies.

Oekraïne het sy onafhanklikheid ná die verbrokkeling van die Sowjetunie in 1991 herwin. Die oorskakeling na 'n markekonomie was 'n moeilike proses wat met 'n lang resessie gepaard gegaan het. Die globale ekonomiese krisis in 2008 het die land nog eens in 'n resessie gedompel. Intussen toon die Oekraïense bruto binnelandse produk hoë jaarlikse groeisyfers. Oekraïne het tot 'n belangrike mark van globale betekenis ontwikkel en was in 2011 die derde grootste graanuitvoerder ter wêreld.

Other Languages
Аҧсшәа: Украина
Acèh: Ukraina
адыгабзэ: Украинэ
Akan: Ukraine
Alemannisch: Ukraine
አማርኛ: ዩክሬን
aragonés: Ucraína
Ænglisc: Ucrægna
العربية: أوكرانيا
ܐܪܡܝܐ: ܐܘܩܪܐܝܢܐ
asturianu: Ucraína
авар: Украина
Aymar aru: Ukraniya
azərbaycanca: Ukrayna
تۆرکجه: اوکراین
башҡортса: Украина
Boarisch: Ukraine
žemaitėška: Okraėna
Bikol Central: Ukranya
беларуская: Украіна
беларуская (тарашкевіца)‎: Украіна
български: Украйна
भोजपुरी: यूक्रेन
Bislama: Ukraine
Banjar: Ukraina
bamanankan: Ukrain
বাংলা: ইউক্রেন
བོད་ཡིག: ཨུཀ་རཡི་ནི།
বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী: ইউক্রেন
brezhoneg: Ukraina
bosanski: Ukrajina
ᨅᨔ ᨕᨘᨁᨗ: Ukraine
буряад: Украина
català: Ucraïna
Chavacano de Zamboanga: Ucrania
Mìng-dĕ̤ng-ngṳ̄: Ukraine
нохчийн: Украина
Cebuano: Ukranya
Chamoru: Ukrania
ᏣᎳᎩ: ᏳᎧᎴᏂ
Tsetsêhestâhese: Ukraine
کوردی: ئوکراینا
corsu: Ucraina
qırımtatarca: Ukraina
čeština: Ukrajina
kaszëbsczi: Ùkrajina
словѣньскъ / ⰔⰎⰑⰂⰡⰐⰠⰔⰍⰟ: Оукраина
Чӑвашла: Украина
Cymraeg: Yr Wcráin
dansk: Ukraine
Deutsch: Ukraine
Thuɔŋjäŋ: Ukraine
Zazaki: Ukrayna
dolnoserbski: Ukraina
डोटेली: युक्रेन
ދިވެހިބަސް: ޔުކްރެއިން
eʋegbe: Ukraine
Ελληνικά: Ουκρανία
English: Ukraine
Esperanto: Ukrainio
español: Ucrania
eesti: Ukraina
euskara: Ukraina
estremeñu: Ucrania
فارسی: اوکراین
Fulfulde: Ukrayiina
suomi: Ukraina
Võro: Ukraina
Na Vosa Vakaviti: Ukraine
føroyskt: Ukraina
français: Ukraine
arpetan: Ucrayena
Nordfriisk: Ukraine
furlan: Ucraine
Frysk: Oekraïne
Gaeilge: An Úcráin
Gagauz: Ukrayna
贛語: 烏克蘭
Gàidhlig: An Ucràin
galego: Ucraína
Avañe'ẽ: Ukyáña
गोंयची कोंकणी / Gõychi Konknni: युक्रेन
𐌲𐌿𐍄𐌹𐍃𐌺: 𐌿𐌺𐍂𐌰𐌾𐌽𐌰
ગુજરાતી: યુક્રેન
Gaelg: Yn Ookraan
Hausa: Ukraniya
客家語/Hak-kâ-ngî: Ukraina
Hawaiʻi: ʻUkelena
עברית: אוקראינה
हिन्दी: युक्रेन
Fiji Hindi: Ukraine
hrvatski: Ukrajina
hornjoserbsce: Ukraina
Kreyòl ayisyen: Ikrèn
magyar: Ukrajna
հայերեն: Ուկրաինա
Արեւմտահայերէն: Ուքրանիա
interlingua: Ukraina
Bahasa Indonesia: Ukraina
Interlingue: Ucraina
Igbo: Yukrain
Iñupiak: Ukraine
Ilokano: Ukrania
ГӀалгӀай: Украина
Ido: Ukraina
íslenska: Úkraína
italiano: Ucraina
ᐃᓄᒃᑎᑐᑦ/inuktitut: ᑯᑯᓯ ᓄᓇ
日本語: ウクライナ
Patois: Yuukrien
la .lojban.: vurgu'e
Jawa: Ukraina
ქართული: უკრაინა
Qaraqalpaqsha: Ukraina
Адыгэбзэ: Украинэ
Kabɩyɛ: Ukurɛnɩ
Kongo: Uklenyi
Gĩkũyũ: Ukraine
қазақша: Украина
kalaallisut: Ukraine
ភាសាខ្មែរ: អ៊ុយក្រែន
ಕನ್ನಡ: ಯುಕ್ರೇನ್
한국어: 우크라이나
Перем Коми: Украина
къарачай-малкъар: Украина
kurdî: Ûkrayna
коми: Украина
kernowek: Ukrayn
Кыргызча: Украина
Latina: Ucraina
Ladino: Ukraina
Lëtzebuergesch: Ukrain
лезги: Украина
Lingua Franca Nova: Ucraina
Limburgs: Oekraïne
Ligure: Ucrainn-a
lumbaart: Ücraina
lingála: Ukraine
لۊری شومالی: اوکراین
lietuvių: Ukraina
latgaļu: Ukraina
latviešu: Ukraina
मैथिली: युक्रेन
мокшень: Украин
Malagasy: Okraina
олык марий: Украина
Māori: Ūkareinga
македонски: Украина
മലയാളം: ഉക്രൈൻ
монгол: Украин
मराठी: युक्रेन
кырык мары: Украина
Bahasa Melayu: Ukraine
Malti: Ukrajna
Mirandés: Oucránia
မြန်မာဘာသာ: ယူကရိန်းနိုင်ငံ
эрзянь: Украина
مازِرونی: اکراین
Dorerin Naoero: Ukraine
Napulitano: Ucraina
Plattdüütsch: Ukraine
Nedersaksies: Oekraïne
नेपाली: युक्रेन
नेपाल भाषा: युक्रेन
Nederlands: Oekraïne
norsk nynorsk: Ukraina
norsk: Ukraina
Novial: Ukraina
Nouormand: Ukraîne
occitan: Ucraïna
Livvinkarjala: Ukrainu
Oromoo: Yuukireen
ଓଡ଼ିଆ: ୟୁକ୍ରେନ
Ирон: Украинæ
ਪੰਜਾਬੀ: ਯੂਕਰੇਨ
Pangasinan: Ukraniya
Kapampangan: Ukranya
Papiamentu: Ukrania
Picard: Oucrinne
Pälzisch: Ukraine
Norfuk / Pitkern: Yukrayn
polski: Ukraina
Piemontèis: Ucrain-a
پنجابی: یوکرین
Ποντιακά: Ουκρανία
پښتو: اوکراین
português: Ucrânia
Runa Simi: Ukranya
rumantsch: Ucraina
romani čhib: Ukraina
română: Ucraina
armãneashti: Ucraina
tarandíne: Ucraine
русский: Украина
русиньскый: Україна
Kinyarwanda: Ikerene
саха тыла: Украина
ᱥᱟᱱᱛᱟᱲᱤ: ᱤᱣᱠᱨᱮᱱ
sardu: Ucraina
sicilianu: Ucraina
Scots: Ukraine
سنڌي: يوڪرين
davvisámegiella: Ukraina
srpskohrvatski / српскохрватски: Ukrajina
සිංහල: යුක්රේනය
Simple English: Ukraine
slovenčina: Ukrajina
slovenščina: Ukrajina
Gagana Samoa: Iukureini
chiShona: Ukraine
Soomaaliga: Yukrayn
shqip: Ukraina
српски / srpski: Украјина
Sranantongo: Ukrainakondre
SiSwati: IYukhureni
Sesotho: Ukraine
Seeltersk: Ukraine
Sunda: Ukraina
svenska: Ukraina
Kiswahili: Ukraine
ślůnski: Ukrajina
தமிழ்: உக்ரைன்
తెలుగు: ఉక్రెయిన్
tetun: Ukránia
тоҷикӣ: Укроин
ትግርኛ: ዩክረይን
Türkmençe: Ukraina
Tagalog: Ukraine
Tok Pisin: Yukren
Türkçe: Ukrayna
Xitsonga: Ukraine
татарча/tatarça: Украина
chiTumbuka: Ukraine
Twi: Ukraine
тыва дыл: Украина
удмурт: Украина
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: ئۇكرائىنا
українська: Україна
اردو: یوکرین
oʻzbekcha/ўзбекча: Ukraina
Tshivenda: Ukraine
vèneto: Ucraina
vepsän kel’: Ukrain
Tiếng Việt: Ukraina
West-Vlams: Oekraïne
Volapük: Lukrayän
walon: Oucrinne
Winaray: Ukranya
Wolof: Ukreen
吴语: 乌克兰
isiXhosa: IYukreyini
მარგალური: უკრაინა
ייִדיש: אוקראינע
Yorùbá: Ukréìn
Vahcuengh: Ukraine
Zeêuws: Oekraïne
中文: 乌克兰
文言: 烏克蘭
Bân-lâm-gú: Ukraina
粵語: 烏克蘭
isiZulu: IYukreyini