Media (kommunikasie)

Media (kommunikasie)
MediaSpaceConceptDrawing1982 w600.jpg
'n Soortmanifestasie, inligtingWysig
Onderdeel vanKommunikasieWysig
Bestudeer deurmedia geskiedenisWysig
Gebruik deurdie media, uitruil van inligtingWysig
Ekwivalente eienskaphttp://purl.org/dc/terms/mediumWysig
Geskiedenis van die onderwerpmedia geskiedenisWysig

Media is die kollektiewe kommunikasieuitlatings of gereedskap wat gebruik word om inligting of data te stoor of uitsaai.[1][2] Dit is of geassosieer met kommunikasie media, of met gespesialiseerde massamedia kommunikasie besighede soos drukmedia, die pers, Fotografie, advertering, film, uitsaaing (radio en televisie),en drukkerswese.[3]

Definisie

Die term "medium" (die enkelvorm van "media") word gedefinieer as "een van die metode of kanale van algemene kommunikasie in die samelewing, soos koerante, radio, televisie, ens."[4]

Other Languages
brezhoneg: Media
bosanski: Masovni mediji
čeština: Média
eesti: Meedia
euskara: Komunikabide
فارسی: رسانه
suomi: Media
français: Média
hrvatski: Mediji
Bahasa Indonesia: Media komunikasi
Limburgs: Media
lietuvių: Media
Bahasa Melayu: Media
Nedersaksies: Media
Nederlands: Communicatiemiddel
русский: Медиа
srpskohrvatski / српскохрватски: Mediji
slovenščina: Občilo
српски / srpski: Медији
தமிழ்: ஊடகம்
українська: Медіа
Tiếng Việt: Media (truyền thông)
中文: 传播媒体
Bân-lâm-gú: Thoân-pò͘ mûi-thé