Kobe
English: Kobe

Kobe
神戸市
Port of Kobe02s4100.jpg
Vlag van Kobe
Vlag
Official logo of Kobe
Logo
Ligging van Kobe in die Hiogo-prefektuur
Ligging van Kobe in die Hiogo-prefektuur
Ligging van Kobe op 'n kaart (Japan)
Kobe
Kobe
Ligging van Kobe in Japan (in rooi)
Koördinate: 34°41′N 135°12′O / 34°41′N 135°12′O / 34.683; 135.200
Land Japan
Gebied Kinki
Prefektuur Hiogo-prefektuur
Regering
 - Burgemeester Tatsoeo Jada
Oppervlak
 - Stad 552,80 km²  (213,4 vk m)
Bevolking (1 April 2008)
 - Stad 1 529 116
 - Digtheid 2 768/km² (7 169,1/myl2)
Poskode 650-8570
Boom Camellia sasanqua
Blom Krismisroos
(Hydrangea macrophylla)

Kobe (神戸市 Kōbe-shi) is die hoofstad van die Hiogo-prefektuur en 'n vername hawestad in Japan met 'n bevolking van ongeveer 1,4 miljoen. Die stad is in die Kansaigebied van Japan geleë en is deel van die Osaka-Kobe-Kioto- metropolitaanse gebied. Kobe word geklassifiseer as een van Japan se sewentien aangewese stede.

Die stad het aanvanklik as Ōwada Anchorage (大輪田泊 Ōwada-no-tomari) beklendgestaan. Die vroegste geskrewe verwysings na die gebied is deur Nihon Sjoki, wat die stigting van die Ikoeta-heiligdom in 201 n.C. deur keiserin Jingoe beskryf het.[1][2] Vir die grootste deel van die gebied se geskiedenis was dit nie 'n enkele politiese eenheid nie; selfs tydens die Tokoegawa-tydperk, toe die hawe direk deur die Tokoegawa-sjogoenaat beheer is. Kobe in sy huidige vorm is in 1889 gestig. Die naam kom van "kanbe" (神戸 kanbe), 'n argaïese titel vir volgelinge van die stad se Ikoeta-heiligdom.[3][4] Dit het in 1956 een van Japan se aangewese stede geword.

Kobe was een van die eerste stede in Japan wat oopgestel is vir handel met die Weste na die beëindiging van die Sakokoe-isolasiebeleid en het sedertdien as 'n metropolitaanse hawestad bekend geword. Hoewel die Groot Hansjin-aardbewing in 1995 afbreuk gedoen het aan Kobe se rol as hawestad bly dit steeds Japan se vierde besigste behoueringhawe.[5] Maatskappye wat hulle hoofkantore in Kobe het, sluit in ASICS, Kawasaki-swaarindustrieë en Kobe-staal, sowel as 100 internasionale maatskappye met hulle Asiese of Japannese hoofkantore in die stad soos Procter & Gamble en Nestlé.[6][7]

Die stad is ook bekend danksy Kobe-bief sowel as een van Japan se bekendste onsen-warmwaterbronne, Arima Onsen. Die Kobe-hawetoring is 'n bekende landmerk in die stad.

Arima-Onsen.
  • verwysings

Verwysings

  1. Ikuta Shrine official website - "History of Ikuta Shrine" (Japanese), retrieved October 22, 2007
  2. Kobe City Info - "History", afgelaai 2 Februarie 2007
  3. Nagasaki University - "Ikuta Shrine", retrieved February 3, 2007
  4. Entry for 「神戸(かんべ)」. Kōjien, fifth edition, 1998, [ISBN 4-00-080111-2]
  5. American Association of Port Authorities - "World Port Rankings 2005", retrieved July 3, 2007
  6. "Number of foreign corporations with headquarters in Kobe passes 100." (Japanese) in Nikkei Net, retrieved from NIKKEI.net on July 3, 2007.
  7. Hyogo-Kobe Investment Guide - "List of Foreign Enterprises and Examples", retrieved February 8, 2007


Other Languages
العربية: كوبه
asturianu: Kōbe
azərbaycanca: Kobe
تۆرکجه: کوبه، هیوقو
беларуская: Кобэ
беларуская (тарашкевіца)‎: Кобэ
български: Кобе
বাংলা: কৌবে
brezhoneg: Kobe
català: Kobe
нохчийн: Кобе
čeština: Kóbe
Cymraeg: Kobe
dansk: Kobe
Deutsch: Kōbe
Ελληνικά: Κόμπε
English: Kobe
Esperanto: Kobe
español: Kōbe
eesti: Kōbe
euskara: Kobe
estremeñu: Kobe
فارسی: کوبه (شهر)
suomi: Kōbe
føroyskt: Kobe
français: Kobe
Gaeilge: Kōbe
Gàidhlig: Kobe
galego: Kōbe
עברית: קובה (יפן)
हिन्दी: कोबे
hrvatski: Kobe
magyar: Kóbe
հայերեն: Կոբե
Bahasa Indonesia: Kobe
íslenska: Kobe
italiano: Kōbe
日本語: 神戸市
ქართული: კობე
Taqbaylit: Kobe
Gĩkũyũ: Kobe
kalaallisut: Kobe
한국어: 고베시
Кыргызча: Кобе
Limburgs: Kobe
lietuvių: Kobė
latviešu: Kobe
Malagasy: Kobe
Māori: Kobe
मराठी: कोबे
Bahasa Melayu: Kobe
مازِرونی: کوبه، هیوگو
Nāhuatl: Kobe
Nederlands: Kobe
norsk nynorsk: Kobe
norsk: Kobe
occitan: Kobe
ਪੰਜਾਬੀ: ਕੋਬੇ
polski: Kobe
پنجابی: کوبے
Ποντιακά: Κόμπε
português: Kobe
Runa Simi: Kōbe
română: Kobe
русский: Кобе
Scots: Kobe
srpskohrvatski / српскохрватски: Kobe
Simple English: Kobe, Hyōgo
slovenčina: Kóbe
српски / srpski: Кобе
Sunda: Kobe
svenska: Kobe
Kiswahili: Kobe, Hyogo
ślůnski: Kobe
தமிழ்: கோபே
тоҷикӣ: Кобе
ไทย: โคเบะ
Tagalog: Kobe
Türkçe: Kobe
chiTumbuka: Kobe
Twi: Kobe
ئۇيغۇرچە / Uyghurche: Kobe
українська: Кобе
اردو: کوبے
oʻzbekcha/ўзбекча: Kobe
Tiếng Việt: Kobe
Winaray: Kobe
中文: 神户市
文言: 神戶市
Bân-lâm-gú: Kôbe-chhī
粵語: 神戶