Keurvors

Die sewe keurvorste wat Hendrik van Luxemburg tot koning verkies het. Links is die drie geestelike en regs die vier wêreldlike keurvorste. Tekening uit 1341.

’n Keurvors van die Heilige Romeinse Ryk (Duits: Kurfürst, Latyn: princeps elector) was die lede van die kieskollege van die Romeinse Ryk wat sedert die 13de eeu die koning, en van die middel van die 16de eeu af die keiser, gekies het.

Dit was ’n groot eer om die amp te beklee en die keurvorste se gesag was net onder dié van die koning of keiser.[1]

Pous Innocentius III het gelas dat net sewe keurvorste daarop geregtig is om in die kieskollege te dien. Die kollege het sedert 1257 bestaan uit:

Van die 17de eeu af het die getal keurvorste gewissel tussen sewe en tien. Van dié wat bygevoeg is, was die hertog van Beiere en die hertog van Brunswyk-Lüneburg (beter bekend as die keurvors van Hannover).

  • verwysings
Other Languages
Alemannisch: Kurfürst
العربية: أمير ناخب
беларуская: Курфюрст
български: Курфюрст
brezhoneg: Priñs-dilenner
čeština: Kurfiřt
dansk: Kurfyrste
Deutsch: Kurfürst
Esperanto: Princo-elektisto
eesti: Kuurvürst
français: Prince-électeur
עברית: נסיך בוחר
hrvatski: Izborni knezovi
Հայերեն: Կուրֆյուրստ
interlingua: Principe-elector
Bahasa Indonesia: Raja-pemilih
íslenska: Kjörfursti
日本語: 選帝侯
한국어: 선제후
Lëtzebuergesch: Kurfürst
lietuvių: Kurfiurstas
latviešu: Kūrfirsts
македонски: Курфирст
Nederlands: Keurvorst
norsk nynorsk: Kurfyrste
norsk: Kurfyrste
Pälzisch: Kurfürst
português: Príncipe-eleitor
română: Prinț elector
русский: Курфюрст
srpskohrvatski / српскохрватски: Izborni knez
Simple English: Prince-elector
slovenčina: Kurfirst
slovenščina: Volilni knez
српски / srpski: Кнежеви-изборници
Seeltersk: Kurfürst
svenska: Kurfurste
Türkçe: Elektörlük
татарча/tatarça: Курфүрст
удмурт: Курфюрст
українська: Курфюрст
Tiếng Việt: Kurfürst
West-Vlams: Keurvorst
吴语: 选帝侯
中文: 选帝侯