Huis van Hannover

Huis van Hannover
Wapen van die Huis van Hannover
Wapen van die Huis van Hannover
Stam af vanHuis van Wettin
Huis van Este
Huis van Welf
LandeIndië, Hannover, Verenigde Koninkryk en Brunswyk-Lüneburg
HoofErnst August V van Hannover
StigterGeorg van Brunswyk-Lüneburg
Gestig1635
TitelsKeiser van Indië, Koning van Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland, Koning van Groot-Brittanje, Koning van Ierland, Koning van Hannover, Hertog van Brunswyk-Lüneburg, Hertog van Brunswyk
Opgevolg deurHuis van Sakse-Koburg en Gotha

Die Huis van Hannover is ’n Duitse koninklike dinastie wat oor die Hertogdom van Brunswyk-Lüneburg (Duits: Braunschweig-Lüneburg), die Koninkryk van Hannover en die Koninkryk van Groot-Brittanje en die Koninkryk van Ierland regeer het.

Dit het die Huis van Stuart in 1714 opgevolg as heersers van Groot-Brittanje en Ierland tot met die dood van koningin Victoria in 1901. Daar word soms na hulle verwys as die Huis van Brunswyk en Lüneburg, Hannover-lyn. Die Huis van Hannover is ’n jonger tak van die Huis van Welf, wat weer die senior tak van die Huis van Este is. Al drie is vertakkings van die antieke Saksiese Huis van Wettin.

Other Languages
العربية: بيت هانوفر
asturianu: Casa de Hannover
Deutsch: Haus Hannover
Esperanto: Hanovra dinastio
客家語/Hak-kâ-ngî: Hannover Vòng-chêu
עברית: בית הנובר
Bahasa Indonesia: Wangsa Hannover
한국어: 하노버가
Nederlands: Huis Hannover
norsk nynorsk: Fyrstehuset Hannover
português: Casa de Hanôver
română: Casa de Hanovra
srpskohrvatski / српскохрватски: Hanover (dinastija)
Simple English: House of Hanover
српски / srpski: Династија Хановер
oʻzbekcha/ўзбекча: Gannover sulolasi
Tiếng Việt: Nhà Hannover
Bân-lâm-gú: Hannover Ông-ka