Haweloosheid

'n Hawelose man in Parys, Frankryk.

Haweloosheid is die toestand van mense sonder 'n permanente woning, soos 'n huis, woonstel of herberg. Mense wat dakloos gelaat is, is dikwels nie in staat om gereelde, veilige en voldoende behuising te bekom en in stand te hou nie.[1] Die wetlike definisie van hawelose wissel van land tot land, of tussen verskillende jurisdiksies in dieselfde land of streek.[2]

Die term haweloses kan ook insluit mense wie se primêre nagblyplek in 'n hawelose skuiling, 'n huishoudelike geweldskuiling, langtermynverblyf in 'n motel, 'n voertuig, plakkershut, 'n tentdorp, onder seile of kartonbokse, shanty dorpstrukture gemaak van afvalboumateriaal of ander ad hoc-behuisingsituasies. Volgens die VK se dakloosheidsuitreik "Crisis", is 'n huis nie net 'n fisiese ruimte nie: dit bied ook wortels, identiteit, sekuriteit, 'n gevoel van behoort en 'n plek van emosionele welstand.[3]

Daar is 'n hele aantal organisasies wat hulp verleen aan haweloses.

  • verwysings

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
Other Languages
Boarisch: Sandler
български: Бездомник
català: Sensesostre
čeština: Bezdomovec
Чӑвашла: Килсĕррисем
Cymraeg: Digartrefedd
dansk: Hjemløs
emiliàn e rumagnòl: Barbòṅ
English: Homelessness
Esperanto: Senhejmeco
español: Sinhogarismo
eesti: Kodutus
euskara: Etxegabe
français: Sans-abri
Gaeilge: Easpa dídine
galego: Sen teito
עברית: חסר בית
हिन्दी: बेघर
hrvatski: Beskućništvo
Bahasa Indonesia: Tunawisma
italiano: Senzatetto
日本語: ホームレス
한국어: 노숙자
Latina: Domo carens
Lëtzebuergesch: Wunnengslosegkeet
Bahasa Melayu: Tuna wisma
Nederlands: Dakloze
norsk nynorsk: Uteliggjar
polski: Bezdomność
português: Sem-teto
română: Om al străzii
русский: Бездомные
srpskohrvatski / српскохрватски: Beskućništvo
Simple English: Homelessness
slovenščina: Brezdomstvo
српски / srpski: Бескућништво
svenska: Hemlöshet
Türkçe: Evsizlik
українська: Безпритульні
اردو: بے گھری
Tiếng Việt: Vô gia cư
walon: Sins-toet
ייִדיש: באם
中文: 露宿者
文言: