Golf (fisika)

Hierdie artikel behandel golwe in die mees algemene sin; 'n aparte artikel fokus op seegolwe.

'n Golf is 'n versteuring wat voortgeplant word deur middel van pulse. Behalwe vir elektromagnetiese straling, en moontlik gravitasionele straling, wat deur 'n vakuum kan beweeg, bestaan golwe in 'n medium waardeur dit kan beweeg en energie kan oordra sonder dat enige van die deeltjies van die medium permanent verplaas word; d.w.s. daar is geen massaverplasing nie. Enige spesifieke punt ossilleer om 'n vaste punt.

Golwe se amplitudes het kruine/spitse en trôe/dale wat óf letterlik óf in 'n grafiek van die wisseling kan voorkom.

Soorte golwe

Twee soorte golwe wat onderskei kan word, is transversale golwe en longitudinale golwe. Transversale golwe is golwe waarin die kruine en trôe loodreg is op die rigting waarin die golf voortbeweeg, soos bv. elektromagnetiese golwe of 'n watergolf. Longitudinale golwe is golwe waarin die kruine en trôe parallel aan die rigting van voortplanting is, soos klank golwe.

Other Languages
aragonés: Onda (fisica)
العربية: موجة
ܐܪܡܝܐ: ܓܠܠܐ
asturianu: Onda
azərbaycanca: Dalğa (fizika)
беларуская: Хваля
беларуская (тарашкевіца)‎: Хваля
български: Вълна
বাংলা: তরঙ্গ
bosanski: Talas
català: Ona
کوردی: شەپۆل
čeština: Vlnění
Cymraeg: Ton
dansk: Bølge
Deutsch: Welle
Ελληνικά: Κύμα
English: Wave
Esperanto: Ondo
español: Onda
eesti: Laine
euskara: Uhin
فارسی: موج
français: Onde
Nordfriisk: Waag
עברית: גל
हिन्दी: तरंग
hrvatski: Val
Kreyòl ayisyen: Vag (non)
magyar: Hullám
հայերեն: Ալիքներ
Bahasa Indonesia: Gelombang
Ido: Ondo
íslenska: Bylgja
italiano: Onda
日本語: 波動
la .lojban.: boxna
ქართული: ტალღა
қазақша: Толқын
ಕನ್ನಡ: ತರಂಗ
한국어: 파동
kurdî: Pêl
Кыргызча: Толкун
Latina: Unda
lietuvių: Banga
latviešu: Vilnis
македонски: Бран
മലയാളം: തരംഗം
मराठी: तरंग
Bahasa Melayu: Gelombang
မြန်မာဘာသာ: လှိုင်း
Plattdüütsch: Bülg (Physik)
Nederlands: Golf (natuurkunde)
norsk nynorsk: Bølgje
norsk: Bølge
occitan: Onda
ਪੰਜਾਬੀ: ਛੱਲ
polski: Fala
Piemontèis: Onda
پنجابی: لہر
پښتو: څپه
português: Onda
Runa Simi: Pillunya
română: Undă
русский: Волна
русиньскый: Вовнїня
srpskohrvatski / српскохрватски: Val
Simple English: Wave (physics)
slovenčina: Vlnenie
slovenščina: Valovanje
chiShona: Masaisai
Soomaaliga: Mowjad
српски / srpski: Талас (физика)
Basa Sunda: Gelombang
svenska: Vågrörelse
Kiswahili: Wimbi
தமிழ்: அலை
తెలుగు: తరంగము
ไทย: คลื่น
Tagalog: Alon
Türkçe: Dalga (fizik)
українська: Хвиля
اردو: موج
oʻzbekcha/ўзбекча: Toʻlqinlar
Tiếng Việt: Sóng
Winaray: Balud
ייִדיש: כוואליע
中文:
文言:
Bân-lâm-gú: Pho-tōng
粵語: 波 (物理)