Eiendom

Privaateiendom naby Ludwigshafen am Rhein, Duitsland

Eiendom (die eiendom) is die reg van 'n regsonderdaan om oor 'n saak (stuk grond, voorwerp, bedrag geld ens.) na eie goeddunke te beskik. Eiendom van 'n natuurlike persoon heet insbesonder privaateiendom; eiendom van 'n gemeenskap of staat heet gemeenskaplike of kollektiewe eiendom. Die reghebbende van die eiendom van 'n saak word die eienaar genoem.

In die reg word eiendom onderskei van besit, aangesien 'n persoon slegs feitelik kon beskik oor 'n saak — die saak kan byvoorbeeld ook geleen, gehuur of gesteel wees.

Die regulering van eiendom is een van de mees fundamentele onderdele van 'n maatskappyordening, omdat dit die ekonomiese verhoudings bepaal: bv. wie is die eienaar van skaars produksiemiddele soos grond, grondstowwe en nywerheid? Hierdie vraag het in die loop van die geskiedenis baie konflikte opgelewer, wat wissel van filosofiese debatte tot oorlogvoering.

Algemeen

By die eiendomsreg is daar sprake van reg van genot, reg van gebruik en reg van beskikking. Uit hierdie terminologie kan ons aflei dat die term eiendom slegs van toepassing is op materiële objekte wat vir menslike beheersing vatbaar is. Van nie-materiële objekte kan mens nie 'n eienaar wees nie, maar "bloot" die reghebbende.

Other Languages
Ænglisc: Ǣht
العربية: ملكية شخصية
asturianu: Propiedá
azərbaycanca: Əmlak
беларуская: Маёмасць
български: Имот
brezhoneg: Perc'henniezh
کوردی: مڵک
čeština: Majetek
Cymraeg: Eiddo
Deutsch: Eigentum
English: Property
Esperanto: Posedo
español: Propiedad
eesti: Omand
فارسی: مال
français: Propriété
galego: Propiedade
עברית: רכוש
हिन्दी: सम्पत्ति
Bahasa Indonesia: Properti
íslenska: Eignarréttur
ಕನ್ನಡ: ಆಸ್ತಿ
한국어: 재산권
Lëtzebuergesch: Proprietéit
lietuvių: Nuosavybė
latviešu: Īpašums
македонски: Сопственост
Nederlands: Eigendom
occitan: Proprietat
ਪੰਜਾਬੀ: ਸੰਪੱਤੀ
polski: Majątek
română: Proprietate
русский: Имущество
sicilianu: Pussidenti
Scots: Property
srpskohrvatski / српскохрватски: Pravo svojine
Simple English: Property
slovenščina: Stvar
српски / srpski: Pravo svojine
svenska: Egendom
తెలుగు: ఆస్తి
татарча/tatarça: Милек
українська: Майно
اردو: جائیداد
isiXhosa: Iimpawu
ייִדיש: אייגנטום
中文: 財產
粵語: 財產