Chonsoe

Chonsoe
Chonsoe in menslike vorm.
Chonsoe in menslike vorm.
Soort god  Egipties
God van Die jeug en die maan
Naam in hiërogliewe
Aa1
N35
O34
M23 G45 G7
Kultussentrum  Thebe
Simbool Maan, gekrulde haarlok
Ouers Amoen en Moet / Bastet
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Chonsoe (ook Khonsu of Chons) was in die Egiptiese mitologie ’n god wat hoofsaaklik met die maan verbind is. Sy naam beteken "reisiger" en dit kan verband hou met die maan se baan aan die naghemel.

Chonsoe was instrumenteel in die skepping van nuwe lewe in alle lewende kreature. In Thebe het hy, sy pa, Amoen, en ma, Moet, die Thebaanse Triade (drietal) gevorm.

  • verwysings

Verwysings

Egiptiese mitologie
Aker.svg
 Gode   AmoenAnoebisAnoeketApepApisAtenAtoemBastetBesChepriChonsoeGebHapiHathorHeqetHorusIsisMaahesMafdetMeschenetMinMoetMontoeNechbetNefertemNeithNephthysNoeNoetOsirisPtahRaRaet-TawySatetSechmetSekerSerketSesjatSetSjoeSobekTaweretTefnoetThothVier seuns van HorusWadjetWepwawet
 Geskrifte   Amdoeat Boeke van Asemhaling Boek van die Aarde Boek van die Dooies Boek van Grotte Boek van Poorte Enigmatiese Boek van die Onderwêreld
 Ander   DoeatEgiptiese mitologieEgiptiese sielEnneadMaätMondopeningseremonieNege boëOerheuwelOog van HorusOog van Ra
Other Languages
Alemannisch: Chons
العربية: خونسو
مصرى: خنسو
azərbaycanca: Xonsu
български: Хонсу
বাংলা: খোংশু
brezhoneg: C'honsou
català: Khonsu
čeština: Chonsu
dansk: Khonsu
Deutsch: Chons
Ελληνικά: Χονσού (θεός)
English: Khonsu
Esperanto: Ĥonsu
español: Jonsu
euskara: Khonsu
فارسی: خونس
suomi: Khonsu
français: Khonsou
עברית: ח'ונסו
हिन्दी: खूंसू
hrvatski: Khonsu
magyar: Honszu
italiano: Khonsu
日本語: コンス
ქართული: ხონსუ
한국어: 콘수
lietuvių: Chonsas
македонски: Консу
മലയാളം: ഖോൻസു
Bahasa Melayu: Dewa Khons
Nederlands: Chons
norsk: Khonsu
occitan: Khonso
polski: Chonsu
português: Khonsu
română: Khonsu
русский: Хонсу
Scots: Khonsu
سنڌي: خونسو
srpskohrvatski / српскохрватски: Konsu
Simple English: Khonsu
slovenčina: Chons
slovenščina: Honsu
српски / srpski: Консу
svenska: Khonsu
Türkçe: Khons
українська: Хонсу
اردو: خونسو
Tiếng Việt: Khonsu
მარგალური: ხონსუ
中文: 孔斯