Bing Crosby

Bing Crosby
Bing Crosby in 1942.
Geboortenaam Harry Lillis Crosby Jr.
Geboorte 3 Mei 1903
Tacoma, Washington
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Sterfte 14 Oktober 1977
Alcobendas, Madrid, Spanje
Lewensmaat Dixie Lee
Kathryn Grant
Kinders Gary, Dennis, Phillip, Lindsay, Harry, Mary, Nathaniel
Beroep(e) Akteur, sanger
Aktiewe jare 1926–1977
Webwerf bingcrosby.com
Toekennings Oscar vir beste akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bing Crosby (1904–1977) was 'n Amerikaanse sanger en rolprentakteur, bekend as neuriesanger en vir die talle komiese flieks waarin hy saam met Bob Hope verskyn het. Hy is veral bekend vir die liedjie White Christmas uit die rolprent Holiday Inn (1942). [1]

Lewensloop

Harry Lillis Crosby Jr. is op 3 Mei 1903 in Tacoma in Washington gebore. Hy was Rooms-Katoliek van oortuiging. [2]

Crosby se sangloopbaan het oor nagenoeg vyftig jaar gestrek en hy het meer as 500 miljoen albums wêreldwyd verkoop. [3] Hy is bekend vir die skep van die musiekstyl wat Perry Como, Frank Sinatra en Dean Martin later gekopieer het. [4] Volgend Crosby is die styl deur Al Jolson geïnspireer. [5] Sy liedjie White Christmas, wat deur Irving Berlin geskryf is, het die "beste verkoopte album van alle tye" geword. [6]

Hy maak sy rolprentdebuut in 1930 in The King of Jazz. In 1962 word Crosby die eerste persoon om 'n Grammy Lifetime Achievement Award te ontvang. [7]

Crosby is op 14 Oktober 1977 in Alcobendas, Madrid aan 'n hartaanval oorlede. Hy was 74 jaar oud.

Other Languages
aragonés: Bing Crosby
العربية: بينغ كروسبي
asturianu: Bing Crosby
Bikol Central: Bing Crosby
беларуская: Бінг Кросбі
беларуская (тарашкевіца)‎: Бінг Кросьбі
български: Бинг Кросби
brezhoneg: Bing Crosby
bosanski: Bing Crosby
català: Bing Crosby
čeština: Bing Crosby
Cymraeg: Bing Crosby
Deutsch: Bing Crosby
Ελληνικά: Μπινγκ Κρόσμπι
English: Bing Crosby
Esperanto: Bing Crosby
español: Bing Crosby
euskara: Bing Crosby
français: Bing Crosby
Gaeilge: Bing Crosby
galego: Bing Crosby
hrvatski: Bing Crosby
magyar: Bing Crosby
Bahasa Indonesia: Bing Crosby
Ilokano: Bing Crosby
italiano: Bing Crosby
ქართული: ბინგ კროსბი
한국어: 빙 크로스비
Latina: Bing Crosby
latviešu: Bings Krosbijs
Malagasy: Bing Crosby
Nederlands: Bing Crosby
polski: Bing Crosby
português: Bing Crosby
română: Bing Crosby
русский: Кросби, Бинг
srpskohrvatski / српскохрватски: Bing Crosby
Simple English: Bing Crosby
slovenčina: Bing Crosby
slovenščina: Bing Crosby
svenska: Bing Crosby
Tagalog: Bing Crosby
Türkçe: Bing Crosby
українська: Бінг Кросбі
Tiếng Việt: Bing Crosby
Winaray: Bing Crosby
მარგალური: ბინგ კროსბი
Yorùbá: Bing Crosby