Alkohol

Die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.
Bal-en-stok model van die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.

Alkohol is 'n koolwaterstofderivaat ('n organiese koolwaterstofverbinding wat ook ander elemente as koolstof (C) en waterstof (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom verbind is, en wat die algemene formule CnH2n+1OH het. Die IUPAC-name van verbindings in hierdie homoloë reeks word van die ooreenstemmende alkane afgelei; die -aan-agtervoegsel word bloot met -anol vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik diole en triole genoem.

Alkohole kan word onderverdeel in drie kategorië:

  • Primêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met slegs een ander C-atoom verbind is.
  • Sekondêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met twee ander C-atome verbind is.
  • Tersiêre alkohole: 'n Alkohol waarvan die C-atoom wat aan die OH-groep verbind is, met drie ander C-atome verbind is.

Voorbeelde

Die bekendste alkohol is etanol wat voorkom in wyn, bier ens en dikwels verstaan word onder die naam "alkohol". Andere bekende voorbeelde is metanol, propanol, isopropanol.

Other Languages
Alemannisch: Alkohole
aragonés: Alcohol
العربية: كحول
অসমীয়া: এলক'হল
asturianu: Alcohol
azərbaycanca: Spirtlər
تۆرکجه: الکول
башҡортса: Спирт
žemaitėška: Alkuoguolis
беларуская: Спірты
беларуская (тарашкевіца)‎: Сьпірт
български: Алкохол
brezhoneg: Alkool
bosanski: Alkohol
català: Alcohol
کوردی: ئەلکھول
čeština: Alkoholy
Cymraeg: Alcohol
Deutsch: Alkohole
Ελληνικά: Αλκοόλες
English: Alcohol
Esperanto: Alkoholo
español: Alcohol
eesti: Alkoholid
euskara: Alkohol
فارسی: الکل
suomi: Alkoholit
føroyskt: Alkohol
français: Alcool (chimie)
Gaeilge: Alcóil
Gàidhlig: Alcol
galego: Alcohol
ગુજરાતી: આલ્કોહોલ
Gaelg: Alcoal
עברית: כוהל
हिन्दी: अल्कोहल
Fiji Hindi: Alcohol
hrvatski: Alkoholi
Kreyòl ayisyen: Alkòl
magyar: Alkoholok
Հայերեն: Սպիրտ
interlingua: Alcohol
Bahasa Indonesia: Alkohol
Ilokano: Alkohol
íslenska: Alkóhól
italiano: Alcoli
日本語: アルコール
Patois: Alkoal
Basa Jawa: Alkohol
ქართული: სპირტი
Kabɩyɛ: Alɩkɔɔlɩ
қазақша: Алкогольдер
한국어: 알코올
Ripoarisch: Alkohol
kurdî: Alkol
Кыргызча: Алкоголяттар
Latina: Alcohol
Ladino: Alkól
Lëtzebuergesch: Alkoholen
Limburgs: Alcohol
lumbaart: Alcol
lingála: Lotoko
lietuvių: Alkoholis
latviešu: Spirti
македонски: Алкохол
Bahasa Melayu: Alkohol
မြန်မာဘာသာ: အယ်လ်ကိုဟော
Plattdüütsch: Alkohol
नेपाली: अल्कोहल
norsk nynorsk: Alkohol
norsk: Alkoholer
occitan: Alcòl
ਪੰਜਾਬੀ: ਅਲਕੋਹਲ
polski: Alkohole
پنجابی: الکحل
português: Álcool
Runa Simi: Alkul
română: Alcool
armãneashti: Alcoolu
русский: Спирты
русиньскый: Алкоголы
sicilianu: Alcool
Scots: Alcohol
srpskohrvatski / српскохрватски: Alkoholi
Simple English: Alcohol
slovenščina: Alkohol
shqip: Alkooli
српски / srpski: Алкохол
Basa Sunda: Alkohol
svenska: Alkoholer
Kiswahili: Alkoholi
தமிழ்: மதுசாரம்
తెలుగు: ఆల్కహాలు
Tagalog: Alkohol
Türkçe: Alkol
татарча/tatarça: Спиртлар
українська: Спирти
اردو: الکحل
oʻzbekcha/ўзбекча: Spirtlar
Tiếng Việt: Ancol
West-Vlams: Alcool
Winaray: Arkohol
吴语:
ייִדיש: אלקאהאל
Yorùbá: Ọtí
中文:
文言:
Bân-lâm-gú: Alcohol
粵語: 酒精