Wiktionary:Hulp

  • As die idee van 'n Wikiwoordeboek vir jou nuut is, is daar meer informasie beskikbaar by Welkom nuwelinge, beleid (veral styl en neutrale standpunt), mees algemene Wikipedia-foute en gereelde vrae.
  • As jy 'n nuwe bladsy skep, maak seker dat dit toelaatbaar is deur die Wikiwoordeboek-kriteria te lees. Dit word waardeer as jou nuwe bladsy by die styl van Wikiwoordeboek bly.
  • Vra jou vrae in die Geselshoekie (kinders onder 18 is ook welkom).
  • Vir 'n vinnige verduideliking oor hoe om 'n bladsy te skep kyk na Hoe om 'n nuwe bladsy te skep.
  • Wikiwoordeboek is opgestel om UTF-8 letters te gebruik. Dit maak dat tale wat vreemde letters gebruik ook ondersteun word. Verder word die Internasionale Fonetiese Alfabet ook ondersteun. As jou blaaier nie UTF-8 ondersteun nie, moet jy asseblief na 'n nuwer weergawe opgradeer (alle nuwe blaaiers ondersteun UTF-8).
Other Languages